Tuisblad

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Welkom by Wikipedia,
Dinsdag, 10 Desember 2019
Hier is tans 86 926 artikels in Afrikaans.
Help ons om ’n Afrikaanse wêreldklas-ensiklopedie te skep.
Inleiding  Hulp  Kontak Gebruikersportaal  Voorbladartikels  Kategorieë  Stel ’n vraag

Bluebg.png

Cscr-featured with ring.svg
Voorbladartikel
Nieu-Seeland nadat hulle in 2015 as die wêreldkampioen gekroon is.

Die Rugbywêreldbeker 2015 het vanaf 18 September tot en met 31 Oktober 2015 in Engeland en Wallis plaasgevind. Dit was die agtste rugbywêreldbeker van die vierjaarlikse rugbywêreldkampioenskap wat deur Wêreldrugby aangebied word en die vierde in die Noordelike Halfrond. Engeland het voorheen tydens die Rugbywêreldbeker 1991 en Rugbywêreldbeker 1999 as medegasheer opgetree; albei toernooie is saam met die destydse Vyfnasies Frankryk, Ierland, Skotland en Wallis aangebied.

20 nasionale rugbyspanne het aan die Rugbywêreldbeker 2015 deelgeneem, waartydens 48 wedstryde beslis is. Die spanne is in vier poele van vyf spanne elk verdeel, waarvan elke span een keer teen al die ander spanne van die poel gespeel het. Die boonste twee spanne van elke poel het hierna vir die kwarteindrondte gekwalifiseer. Die drie beste spanne van elke poel het outomaties vir die volgende Rugbywêreldbeker 2019 in Japan gekwalifiseer.

In die eindstryd op Twickenham in Londen het die verdedigende kampioen Nieu-Seeland Australië met 34–17 geklop om die derde keer in die geskiedenis die Webb Ellis-beker ophoog te hou. Nieu-Seeland het sodoende die eerste nasionale rugbyspan geword wat die beker kon verdedig. Daarbenewens was dit die tweede eindwedstryd in dié toernooi se geskiedenis wat twee spanne van die Suidelike Halfrond gesien het, ná die Rugbywêreldbeker 1995 in Suid-Afrika, en die eerste halfeindrondte sonder spanne van die Noordelike Halfrond. Suid-Afrika eindig in die derde en Argentinië in die vierde plek. Namibië is ná vier nederlae reeds in die poelfase uitgeskakel. Vir die eerste keer in dié toernooi se geskiedenis was daar geen debutante nie.

Die wedstryd tussen Japan en Suid-Afrika tydens die openingsnaweek, waarin Japan die beslissende drie in ekstra tyd teen die gunsteling Suid-Afrika kon druk, word algemeen as die "grootste ontsteltenis" in die rugbygeskiedenis beskou. Vervolgens het dié toernooi van die begin af baie media-aandag geniet. Die gasheer Engeland is ná nederlae teen Wallis en Australië reeds in die poelfase uitgeskakel; dit was die eerste keer in die toernooi se geskiedenis wat ’n enkelgasheer nie tot die uitklopfase kon voerder nie. Daarbenewens was Japan, as gevolg van minder bonuspunte, die eerste span met drie oorwinnings wat nie tot die kwarteindrondte kon vorder nie.

...lees verder

Bluebg.png

HSAktuell.svg
In die nuus
Oorstromings op Sint Markusplein in November 2014
  • Die ergste vloed in meer as vyftig jaar eis twee menselewens in Venesië en berokken onherstelbare skade aan historiese monumente, insluitende die Basiliek van San Marco en dele van die operahuis La Fenice.
  • Lewis Hamilton palm sy sesde wêreldkampioenskapstitel in die 19de rondte van die Formule Een-seisoen in en oortref Juan Manuel Fangio se vorige rekord van vyf titels. Net Michael Schumacher het met sewe titels een meer.
  • Die Amerikaanse tegnologiereus Apple Inc. stel $2,5 miljard beskikbaar om Kalifornië se behuisingskrisis te verlig.
  • Die Amerikaanse graderingsagentskap Moody's verander Suid-Afrika se uitsig van "stabiel" na "negatief", maar gradeer dié land nie af nie.
  • Met Sophie Wilmès het België vir die eerste keer 'n vrou as eerste minister.

Bluebg.png

HSVissteduatt.svg
Het u geweet...

...dat daar een vlag is wat nooit gesalueer of gestryk word nie? Op 20 Julie 1969 het Neil Armstrong en Buzz Aldrin 'n Amerikaanse vlag op die maan geplant wat tot vandag toe nog daar staan.

...dat varke uiters intelligente diere is? Hulle is ook skoner as die meeste troeteldiere en lê slegs in modder omdat hulle nie sweetkliere het nie en modder of water nodig het om af te koel.

Bluebg.png

HSDagensdatum.svg
Vandag in die geskiedenis

10 Desember: Grondwetdag in Thailand (1932)

Desmond Tutu

Bluebg.png

HSBild.svg
Voorbladbeeld
Die 15de-eeuse Vinlandkaart is die oudste bekende kaart wat ’n Noord-Amerikaanse kuslyn toon. Sy egtheid word egter in twyfel getrek, hoewel die teendeel tot dusver ook nie bewys kon word nie.
Die 15de-eeuse Vinlandkaart is die oudste bekende kaart wat ’n Noord-Amerikaanse kuslyn toon. Sy egtheid word egter in twyfel getrek, hoewel die teendeel tot dusver ook nie bewys kon word nie.
Bluebg right.png
Vind artikels
Vista-xmag.png

Geografie - Geologie
Suid-Afrika  Namibië  Botswana  Eswatini  Lesotho  Mosambiek  Zimbabwe

Afrika  Suider-Afrika  Amerika  Antarktika  Asië  Europa  Oseanië

Rusland  Turkye  Verenigde State van Amerika

Lande  Baaie  Berge  Eilande  Mere  Oseane  Riviere  Woestyne

Geskiedenis
Argeologie  Datums  Kulturele geskiedenis  Oorloë  Religieuse geskiedenis  Rewolusies  Vroeë beskawings  Antieke Egipte

Kultuur
Akteurs  Argitektuur  Dans  Letterkunde  Mitologie  Griekse mitologie  Mode  Museums  Musiek  Rolprente  Taal  Vermaak

Natuur
Bewaringsgebiede  Diere  Plante

Religie
Agnostisisme  Baha'i  Boeddhisme  Christendom  Gnostisisme  Hindoeïsme  Islam  Judaïsme  Mitologie  New Age  Paganisme  Politeïsme  Satanisme  Sikhisme  Zoroastrisme

Samelewing
Besigheid  Ekonomie  Politiek  Sport  Vervoer

Taal
Kunsmatige taal  Natuurlike taal  Taalfamilies  Skryfstelsels

Tegnologie
Elektronika  Fotografie  Inligtingstegnologie  Klanktegnologie  Voertuigtegnologie

Wetenskap
Biologie  Chemie  Filosofie  Fisika  Natuurwetenskap  Sielkunde  Sosiologie  Sterrekunde  Wiskunde

Artikelindeks  Kategorieboom  Lyste  Hoe soek ek?

Bluebg right.png
Wikipedia in ander tale
Gnome-globe.svg


Weergawes met meer as 1 000 000 artikels
CebuanoDeutschEnglishEspañolFrançaisItaliano日本語NederlandsPolskiPortuguêsРусскийSvenskaWinarayTiếng Việt中文
Weergawes met meer as 750 000 artikels
Українська
Weergawes met meer as 500 000 artikels
العربيةCatalàفارسیNorsk (bokmål)‬Српски / srpski
Weergawes met meer as 250 000 artikels
БългарскиČeštinaEsperantoEuskaraSuomiMagyarՀայերենBahasa Indonesia한국어Bahasa MelayuRomânăSrpskohrvatski / српскохрватскиTürkçe
Weergawes met meer as 100 000 artikels
AzərbaycancaБеларускаяНохчийнCymraegDanskΕλληνικάEestiGalegoעבריתहिन्दीHrvatskiქართულიҚазақшаLatinaLietuviųBaso MinangkabauМакедонскиNorsk (nynorsk)‬Simple EnglishSlovenčinaSlovenščinaதமிழ்ไทยاردوOʻzbekchaVolapükBân-lâm-gú
Weergawes met meer as 50 000 artikels
AfrikaansAsturianuتۆرکجهБеларуская (тарашкевіца)বাংলাBrezhonegBosanskiGaeilgeKreyòl ayisyenÍslenskaBasa JawaКыргызчаLëtzebuergeschLatviešuMalagasyമലയാളംमराठीनेपाल भाषाOccitanPiemontèisشاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī)ScotsShqipతెలుగుТоҷикӣTagalogТатарча / tatarça粵語

Lys van alle taalweergawes van Wikipedia


Bluebg right.png
Susterprojekte
Wikimedia-logo.svg
Commons-logo.svg Commons
Vrye media
Wiktionary small.svg Wikiwoordeboek
Vrye woordeboek
Wikinews-logo-51px.png Wikinews
Vrye nuusbron
Wikisource-logo.svg Wikisource
Die vrye biblioteek
Wikibooks-logo.svg Wikibooks
Vrye boeke
Wikiquote-logo.svg Wikiquote
Aanhalings
Wikispecies-logo.svg Wikispecies
Spesie-indeks
Wikimedia Community Logo.svg Meta-Wiki
Projekkoördinering