Jode

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Jode
Jews montage.jpg
Totale bevolking: ca. 14–14,5 miljoen[1][2][3][4][5]
Belangrike bevolkings  in: Vlag van Israel Israel ~6,3 miljoen[6]

Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State 5,3–6,8 miljoen[6][7][8][9][10][11][12][13]
Vlag van Frankryk Frankryk 475 000[6]
Vlag van Kanada Kanada 385 300[6]
Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk 290 000[6]
Vlag van Rusland Rusland 186 000[6]
Vlag van Argentinië Argentinië 181 300[6]
Vlag van Duitsland Duitsland 118 000[6]
Vlag van Australië Australië 112 500[6]
Vlag van Brasilië Brasilië 95 000[6]
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 70 000[6]
Vlag van Oekraïne Oekraïne 63 000[6]
Vlag van Hongarye Hongarye 47 900[6]
Vlag van Meksiko Meksiko 40 000[6]
Vlag van België België 30 000[6]
Vlag van Nederland Nederland 29 900[6]
Vlag van Italië Italië 28 000[6]
Vlag van Switserland Switserland 19 000[6]

Taal: Oorwegend gesproke tale:[14]

HebreeusEngelsRussiesFrans • omgangstale van ander lande in die Joodse diaspora
Historiese tale:
JiddisjLadino • Judeo-Arabies • ander
Liturgiese tale:
Bybelse Hebreeus • Bybelse Aramees

Geloofsoortuiging: Judaïsme
Verwante etniese groepe: Asjkenasiese Jode, Bergjode, Bene Israel, Beta Israel, Boerejode, Mizrachi-Jode en Sefardiese Jode; Samaritane,[15] Droese, ander Levantyne,[15][16][17][18] Arabiere,[15][19] Assiriërs[15][18]

Die woord Jood (Hebreeus: יְהוּדִים Jehudim, [jehuˈdim]) word op verskillende maniere gebruik, maar verwys mees algemeen na 'n navolger van die Joodse geloof, 'n kind van 'n Joodse moeder, of 'n lid van die Joodse kultuur of etnisiteit en gereeld 'n kombinasie van hierdie kenmerke.[20] Hierdie artikel bespreek die etniese groep; vir 'n oorweging van die geloof, kyk gerus na Judaïsme.

Jode op Jom Kippoer in die sinagoge, skildery deur Maurycy Gottlieb, 1878

Die meeste Jode beskou hulleself as 'n volk, lede van 'n nasie, en die voorvaders van Joodse nasionale identiteit word deurgetrek vanaf die Bybelse patriarg Abraham (Avraham), sy seun Isaak en veral Jakob (Ja'akov), Isak (Jitshak) se seun, asook deur die persone wat mettertyd by hulle aangesluit het as bekeerdes (sien ook Israeliete). Die term Jood ("Jahudi") se oorsprong begin by die verdeling van die Koninkryk van Israel (Jisra'el) in die noordelike Koninkryk van Israel en die suidelike Koninkryk van Juda (Jahuda). Daarom is die Israeliete (wat later deur die Assiriërs verwoes is) afkomstig vanuit die noordelike koninkryk, en die Jode (Jahudim) – wat oorleef het – van die suidelike koninkryk. Algaande het die woord Jood begin verwys na dié van die Joodse geloof eerder as dié wat van Juda afkomstig is. Etniese Jode sluit sogenaamde "gelowige Jahudim" (die wat Judaïsme beoefen) asook "sekulêre Jahudim" (dié wat nie Judaïsme as 'n geloof beoefen nie), maar nog steeds hulleself as Jode in 'n kulturele of etniese sin identifiseer) in.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) DellaPergola, Sergio (2015). Dashefsky, Arnold; Sheskin, Ira (reds.). "World Jewish Population, 2014". North American Jewish Data Bank. Besoek op 16 Mei 2019.
  2. (en) "Worldwide Jewry numbers 14 million". Ynet. Besoek op 16 Mei 2019.
  3. (en) "Jewish Population". Judaism101. Besoek op 16 Mei 2019.
  4. (en) Daniel J. Elazar. "How Strong is Orthodox Judaism -- Really? The Demographics of Jewish Religious Identification". Jerusalem Center for Public Affairs. Besoek op 16 Mei 2019.
  5. (en) "The Global Religious Landscape — Jews". Pew Research Center. 18 Desember 2012. Besoek op 16 Mei 2019.
  6. 6,00 6,01 6,02 6,03 6,04 6,05 6,06 6,07 6,08 6,09 6,10 6,11 6,12 6,13 6,14 6,15 6,16 6,17 (en) DellaPergola, Sergio (2015). Dashefsky, Arnold; Sheskin, Ira (reds.). "World Jewish Population, 2014". North American Jewish Data Bank. Besoek op 16 Mei 2019.
  7. (en) American Jewish Population Estimates: 2012”. Brandeis University – Steinhardt Social Research Institute. Besoek op 16 Mei 2019.
  8. (en) "Jewish Population in the United States, by State". JVL. Besoek op 16 Mei 2019.
  9. (en) Naomi Zeveloff (17 Januarie 2012). "U.S. Jewish Population Pegged at 6 Million". Forward. Besoek op 16 Mei 2019.
  10. (en) Arnold Dashefsky, Ira M. Sheskin. American Jewish Year, Book 2012.
  11. (en) "US Jewish Population is Anywhere Between 5.425 Million and 6.722 Million". 18 Februarie 2013. Besoek op 16 Mei 2019.
  12. (en) "A portrait of Jewish Americans Chapter 1: Population Estimates". Pew Research Center. 1 Oktober 2013. Besoek op 16 Mei 2019.
  13. (en) DellaPergola, Sergio (6 Oktober 2013). "Bigger Population Estimate Means Wider Definition of Jewishness". The Jewish Daily Forward. Besoek op 16 Mei 2019.
  14. (en) "Links". Beth Hatefutsoth. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Maart 2009. Besoek op 16 Mei 2019.
  15. 15,0 15,1 15,2 15,3 (en) (2004) “Reconstruction of patrilineages and matrilineages of Samaritans and other Israeli populations from Y-chromosome and mitochondrial DNA sequence variation”. Human Mutation 24 (3): 248–60. doi:10.1002/humu.20077. Besoek op 16 Mei 2019.
  16. (en) Wade, Nicholas (9 Junie 2010). "Studies Show Jews' Genetic Similarity". The New York Times. Besoek op 16 Mei 2019.
  17. (en) (2000) “High-resolution Y chromosome haplotypes of Israeli and Palestinian Arabs reveal geographic substructure and substantial overlap with haplotypes of Jews”. Human Genetics 107 (6): 630–41. doi:10.1007/s004390000426. Besoek op 16 Mei 2019.
  18. 18,0 18,1 (en) "Jews Are The Genetic Brothers Of Palestinians, Syrians, And Lebanese". Sciencedaily.com. 9 Mei 2000. Besoek op 16 Mei 2019.
  19. (en) (2010) “Abraham's Children in the Genome Era: Major Jewish Diaspora Populations Comprise Distinct Genetic Clusters with Shared Middle Eastern Ancestry”. American Journal of Human Genetics 86 (6): 850–859. doi:10.1016/j.ajhg.2010.04.015.
  20. (en) "Jew". Encyclopædia Britannica. Besoek op 16 Mei 2019.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]