Welkom by vryheid.

Fedora skep ’n innoverende, vry en oopbronplatform vir hardeware, wolkdienste en houertegnologie wat sagtewareontwikkelaars en lede van die gemeenskap in staat stel om aangepaste oplossings vir hul gebruikers te bou.
Amptelike uitgawe
Fedora Werkstasie is ’n afgeronde bedryfstelsel vir skoot- en lessenaarrekenaars wat maklik is om te gebruik. Dit bevat ’n volledige stel gereedskap vir ontwikkelaars en makers van alle soorte.
Amptelike uitgawe
Fedora Bediener is ’n kragtige, aanpasbare bedryfstelsel wat die beste en nuutste datasentrumtegnologie insluit. Dit plaas mens in beheer van al mens se infrastruktuur en dienste.

Ontluikende Fedora-uitgawes

Kry ’n voorskou op die toekoms van Fedora.

Fedora CoreOS is an automatically updating, minimal, container-focused operating system.
Fedora Silverblue is ’n onveranderlike werkskermbedryfstelsel gemik op goeie ondersteuning vir houergefokusde werkvloeie.
Fedora IoT bied ’n vertroude oopbronplatform as ‘n sterk fondasie vir IoT-ekosisteme.

Maak die meeste van die gebruik van Fedora.

Sien meer artikels op Fedora Magazine »

Op soek na meer Fedora-keuses?

As u ’n alternatiewe werkskermongewing verkies soos KDE Plasma of Xfce, laai gerus ’n Fedora Spin vir die werkskerm van u keuse af, en gebruik dit om Fedora te installeer met die werkskerm van u keuse reeds korrek opgestel.
Fedora Labs is a selection of curated bundles of purpose-driven software and content as curated and maintained by members of the Fedora Community. These may be installed as standalone full versions of Fedora or as add-ons to existing Fedora installations.
Fedora Alternatiewe Aflaailêers is óf vir spesiale doelwitte — vir toetswerk, vir spesiale argitekture — óf is meer standaardweergawes van Fedora in alternatiewe formate bv. vir netwerkinstallasie of om met Bittorrent afgelaai te word.
Fedora is altyd gratis en vry vir enigiemand om te gebruik, wysig, en te versprei.
Dit word gebou en gebruik deur mense regoor die wêreld wat saamwerk as ’n gemeenskap.