Tuisblad

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Welkom by Wikipedia,
Saterdag, 12 Oktober 2019
Hier is tans 85 575 artikels in Afrikaans.
Help ons om ’n Afrikaanse wêreldklas-ensiklopedie te skep.
Inleiding  Hulp  Kontak Gebruikersportaal  Voorbladartikels  Kategorieë  Stel ’n vraag

Bluebg.png

Cscr-featured with ring.svg
Voorbladartikel
Die Webb Ellis-beker waarom meegeding is.

Die Rugbywêreldbeker 2011 het vanaf 9 September tot en met 23 Oktober 2011 in Nieu-Seeland plaasgevind. Dit was die sewende rugbywêreldbeker van die vierjaarlikse rugbywêreldkampioenskap wat deur die Internasionale Rugbyraad (IRR) aangebied word en die vierde in die Suidelike Halfrond. Nieu-Seeland het saam met Australië die eerste Rugbywêreldbeker 1987 gehuisves.

20 nasionale rugbyspanne het meegeding in 48 wedstryde versprei oor 44 dae om die Webb Ellis-beker in te palm en as die wêreldkampioen gekroon te word. Suid-Afrika was die verdedigende kampioen nadat hulle die Rugbywêreldbeker 2007 in Frankryk gewen het. Suid-Afrika is egter in die kwarteindrondte deur Australië uitgeskakel en Nieu-Seeland wen die toernooi deur Frankryk met 8–7 in die eindstryd op Edenpark in Auckland te klop. Dit is die derde keer wat die gasheer die rugbywêreldbekertoernooi kon wen, ná Nieu-Seeland in 1987 en Suid-Afrika in 1995. Australië eindig in die derde en Wallis in die vierde plek. Die nasionale rugbyspan van Rusland het vir die eerste keer aan ’n rugbywêreldbekertoernooi deelgeneem. Namibië is ná vier nederlae reeds in die poelfase uitgeskakel.

Die toernooi was die grootste sportgebeurtenis wat nog in Nieu-Seeland aangebied is, groter as die Rugbywêreldbeker 1987, Statebondspele 1990, Krieketwêreldbeker 1992, America's Cup 2003 en die toer van die Britse en Ierse Leeus na Nieu-Seeland in 2005. Die organiseerders het 95 000 oorsese besoekers verwag wat na Nieu-Seeland vir die aangeleentheid sou reis.

Wedstryde het op 9 September 2011 begin en is oor sewe weke geskeduleer. Die eindstryd het op Sondag, 23 Oktober 2011 op Edenpark in Auckland plaasgevind. Die dag is gekies omdat dit op ’n lang naweek in Nieu-Seeland geval het (24 Oktober is werkersdag in Nieu-Seeland). Daar is ’n 10-ure verskil in tyd tussen Nieu-Seeland en Suid-Afrika, gevolglik is alle wedstryde vroegoggend in Suid-Afrika gebeeldsend.

...lees verder

Bluebg.png

HSAktuell.svg
In die nuus
Jan Jambon

Bluebg.png

HSVissteduatt.svg
Het u geweet...

...dat die diepste myn ter wêreld in Suid-Afrika is? Die Western Deep Levels-myn in Carletonville is 3,5 km diep.

...dat die wêreld se oudste restaurant in Salzburg in Oostenryk is? Die Stiftskeller St. Peter was oorspronklik 'n klooster wat reeds in 803 n.C. begin het om reisigers van maaltye te voorsien.

Bluebg.png

HSDagensdatum.svg
Vandag in die geskiedenis

12 Oktober:

Louis Michel Thibault03.jpg

Bluebg.png

HSBild.svg
Voorbladbeeld
Die Italiaanse rugbyspeler Sergio Parisse spring tydens opwarming voor die wedstryd tussen die Franse rugbyspanne Stade Toulousain en Stade Français.
Die Italiaanse rugbyspeler Sergio Parisse spring tydens opwarming voor die wedstryd tussen die Franse rugbyspanne Stade Toulousain en Stade Français.
Bluebg right.png
Vind artikels
Vista-xmag.png

Geografie - Geologie
Suid-Afrika  Namibië  Botswana  Lesotho  Mosambiek  Eswatini  Zimbabwe

Afrika  Suider-Afrika  Amerika  Antarktika  Asië  Europa  Oseanië

Rusland  Turkye  Verenigde State van Amerika

Lande  Baaie  Berge  Eilande  Mere  Oseane  Riviere  Woestyne

Geskiedenis
Argeologie  Datums  Kulturele geskiedenis  Oorloë  Religieuse geskiedenis  Rewolusies  Vroeë beskawings  Antieke Egipte

Kultuur
Akteurs  Argitektuur  Dans  Letterkunde  Mitologie  Griekse mitologie  Mode  Museums  Musiek  Rolprente  Taal  Vermaak

Natuur
Bewaringsgebiede  Diere  Plante

Religie
Agnostisisme  Baha'i  Boeddhisme  Christendom  Gnostisisme  Hindoeïsme  Islam  Judaïsme  Mitologie  New Age  Paganisme  Politeïsme  Satanisme  Sikhisme  Zoroastrisme

Samelewing
Besigheid  Ekonomie  Politiek  Sport  Vervoer

Taal
Kunsmatige taal  Natuurlike taal  Taalfamilies  Skryfstelsels

Tegnologie
Elektronika  Fotografie  Inligtingstegnologie  Klanktegnologie  Voertuigtegnologie

Wetenskap
Biologie  Chemie  Filosofie  Fisika  Natuurwetenskap  Psigologie  Sosiologie  Sterrekunde  Wiskunde

Artikelindeks  Kategorieboom  Lyste  Hoe soek ek?

Bluebg right.png
Wikipedia in ander tale
Gnome-globe.svg


Weergawes met meer as 1 000 000 artikels
CebuanoDeutschEnglishEspañolFrançaisItaliano日本語NederlandsPolskiPortuguêsРусскийSvenskaWinarayTiếng Việt中文
Weergawes met meer as 750 000 artikels
Українська
Weergawes met meer as 500 000 artikels
العربيةCatalàفارسیNorsk (bokmål)‬Српски / srpski
Weergawes met meer as 250 000 artikels
БългарскиČeštinaEsperantoEuskaraSuomiMagyarՀայերենBahasa Indonesia한국어Bahasa MelayuRomânăSrpskohrvatski / српскохрватскиTürkçe
Weergawes met meer as 100 000 artikels
AzərbaycancaБеларускаяНохчийнCymraegDanskΕλληνικάEestiGalegoעבריתहिन्दीHrvatskiქართულიҚазақшаLatinaLietuviųBaso MinangkabauМакедонскиNorsk (nynorsk)‬Simple EnglishSlovenčinaSlovenščinaதமிழ்ไทยاردوOʻzbekchaVolapükBân-lâm-gú
Weergawes met meer as 50 000 artikels
AfrikaansAsturianuتۆرکجهБеларуская (тарашкевіца)বাংলাBrezhonegBosanskiGaeilgeKreyòl ayisyenÍslenskaBasa JawaКыргызчаLëtzebuergeschLatviešuMalagasyമലയാളംमराठीनेपाल भाषाOccitanPiemontèisشاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī)ScotsShqipతెలుగుТоҷикӣTagalogТатарча / tatarça粵語

Lys van alle taalweergawes van Wikipedia


Bluebg right.png
Susterprojekte
Wikimedia-logo.svg
Commons-logo.svg Commons
Vrye media
Wiktionary small.svg Wikiwoordeboek
Vrye woordeboek
Wikinews-logo-51px.png Wikinews
Vrye nuusbron
Wikisource-logo.svg Wikisource
Die vrye biblioteek
Wikibooks-logo.svg Wikibooks
Vrye boeke
Wikiquote-logo.svg Wikiquote
Aanhalings
Wikispecies-logo.svg Wikispecies
Spesie-indeks
Wikimedia Community Logo.svg Meta-Wiki
Projekkoördinering