1860
Jump to navigation
Jump to search
1860 |
◄ | 18de eeu | ◄19de eeu► | 20ste eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1855 | 1856 | 1857 | 1858 | 1859 | ◄ 1860 ► | 1861 | 1862 | 1863 | 1864 | 1865 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1860 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||||
Abraham Lincoln | ||||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1860 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 60ste jaar van die 19de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
Gebeure[wysig | wysig bron]
- Die Republiek van Lydenburg word by die Zuid-Afrikaansche Republiek ingelyf.
- Die Nederduits Gereformeerde Gemeente Jacobsdal kom in 1860 tot stand.
- Die eerste Indiërs word as ingeboekte werkers na Suid-Afrika gebring om in die suikerrietvelde van Natal te werk.
- 18 September – Die pouslike Zouave word verslaan by Castelfidardo.
- Abraham Lincoln word tot president van die Verenigde State verkies.
- Savoye word deur Frankryk geannekseer.
Geboortes[wysig | wysig bron]
- 9 April – Emily Hobhouse, Britse menseregteaktivis († 1926).
- 13 April – James Ensor, Belgiese skilder († 1949).
- 9 Mei – J.M. Barrie, Skotse skrywer († 1937)
- 7 Julie – Gustav Mahler, Tsjeggies-Oostenrykse komponis en dirigent († 1911).
- 7 September – Anna Mary Moses, beter bekend as Grandma Moses, Amerikaanse volkskunstenares († 1961).
Sterftes[wysig | wysig bron]
- 14 Maart – Carl von Ghega, Oostenrykse spoorwegingenieur (* 1802).