Tuisblad

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Welkom by Wikipedia,
Maandag, 15 Julie 2019
Hier is tans 82 754 artikels in Afrikaans.
Help ons om ’n Afrikaanse wêreldklas-ensiklopedie te skep.
Inleiding  Hulp  Kontak Gebruikersportaal  Voorbladartikels  Kategorieë  Stel ’n vraag

Bluebg.png

Cscr-featured with ring.svg
Voorbladartikel
Die vlag van die Verenigde Koninkryk.

Die nasionale vlag van die Verenigde Koninkryk, ook die Union Jack of Union Flag genoem, is op 1 Januarie 1801 amptelik in gebruik geneem. Die verhouding van die vlag is 1:2 en die kleure is rooi (Pantone 186C), blou (Pantone 280C), en wit. Die vlag het ook amptelike of halfamptelike status in ander Statebondsgebiede; dit is byvoorbeeld in Kanada deur wetgewing as die Royal Union Flag afgekondig en simboliseer Kanada se affiliasie met die Britse monargie en die Britse Statebond. Dit word ook as die amptelike vlag in sommige van die kleiner Britse oorsese gebiede gebruik. Die Union Flag verskyn ook op die wapperkant (boonste linkerkantse kwart) van die vlae van verskeie lande en gebiede wat voormalige Britse besittings of kolonies was.

Die oorsprong van die vorige vlag van Groot-Brittanje dateer terug na 1606. James VI van Skotland het in 1603 die Engelse en Ierse trone geërf as James I, en sodoende die krone van Engeland, Skotland en Ierland in ’n persoonlike unie verenig, hoewel die drie ryke afsonderlike state gebly het. Op 12 April 1606 is ’n nuwe vlag van die koninklike unie tussen Engeland en Skotland in ’n koninklike dekreet gespesifiseer, waarvolgens die vlag van Engeland (’n rooi kruis op ’n wit agtergrond, bekend as die Sint Georgskruis), en die vlag van Skotland (’n wit skuinskruis op ’n blou agtergrond, bekend as die Saltire of Sint Andreaskruis), saamgevoeg is, die vorming van die vlag van Engeland en Skotland vir maritieme doeleindes. Koning James het ook sedertdien verwys na ’n "Koninkryk van Groot Britaine", hoewel die Unie ’n persoonlikheid gebly het.

Die ontwerp van die Union Flag dateer uit ’n koninklike proklamasie ná die unifikasie van Groot-Brittanje en Ierland in 1801 (sien Verenigde Koninkryk van Groot-Brittanje en Ierland). Die vlag kombineer aspekte van drie ouer nasionale vlae: die rooi kruis van Sint Georg van die Koninkryk van Engeland, die wit skuinskruis van Sint Andreas vir Skotland (hierdie twee was verenig in die eerste Union Flag), en die rooi skuinskruis van Sint Patrick om Ierland te verteenwoordig. Wallis, ten spyte daarvan dat dit ook deel van die Unie is, is nog nooit op die Britse vlag verteenwoordig nie.

...lees verder

Bluebg.png

HSAktuell.svg
In die nuus
Die IKR-trofee waarom meegeding word.

Bluebg.png

HSVissteduatt.svg
Het u geweet...

... dat die laaste moedertaalspreker van Kornies in 1780 gesterf het? Kornies is, soos Wallies en Bretons, 'n Keltiese taal van die Britonse groep. Dit is in Cornwall gepraat en pogings is in 1904 vir die eerste keer aangewend om die taal te laat herleef.
... dat 'n groot aantal immigrante uit Cornwall in myne in Suid-Afrika kom werk het? Die tinmyners het op die goudmyne in die ZAR gewerk en onder andere 'n rol gespeel in die vestiging van rugby as 'n sport in Suid-Afrika.

Bluebg.png

HSDagensdatum.svg
Vandag in die geskiedenis

15 Julie:

Rosettasteen

Bluebg.png

HSBild.svg
Voorbladbeeld
Geëtste oppervlak van 'n aluminiumstaaf met 'n hoë suiwerheid (99,9998%), grootte 55 mm by 37 mm.
Geëtste oppervlak van 'n aluminiumstaaf met 'n hoë suiwerheid (99,9998%), grootte 55 mm by 37 mm.
Bluebg right.png
Vind artikels
Vista-xmag.png

Geografie - Geologie
Suid-Afrika  Namibië  Botswana  Lesotho  Mosambiek  eSwatini  Zimbabwe

Afrika  Suider-Afrika  Amerika  Antarktika  Asië  Europa  Oseanië

Rusland  Turkye  Verenigde State van Amerika

Lande  Baaie  Berge  Eilande  Mere  Oseane  Riviere  Woestyne

Geskiedenis
Argeologie  Datums  Kulturele geskiedenis  Oorloë  Religieuse geskiedenis  Rewolusies  Vroeë beskawings  Antieke Egipte

Kultuur
Akteurs  Argitektuur  Dans  Letterkunde  Mitologie  Griekse mitologie  Mode  Museums  Musiek  Rolprente  Taal  Vermaak

Natuur
Bewaringsgebiede  Diere  Plante

Religie
Agnostisisme  Baha'i  Boeddhisme  Christendom  Gnostisisme  Hindoeïsme  Islam  Judaïsme  Mitologie  New Age  Paganisme  Politeïsme  Satanisme  Sikhisme  Zoroastrisme

Samelewing
Besigheid  Ekonomie  Politiek  Sport  Vervoer

Taal
Kunsmatige taal  Natuurlike taal  Taalfamilies  Skryfstelsels

Tegnologie
Elektronika  Fotografie  Inligtingstegnologie  Klanktegnologie  Voertuigtegnologie

Wetenskap
Biologie  Chemie  Filosofie  Fisika  Natuurwetenskap  Psigologie  Sosiologie  Sterrekunde  Wiskunde

Artikelindeks  Kategorieboom  Lyste  Hoe soek ek?

Bluebg right.png
Wikipedia in ander tale
Gnome-globe.svg


Weergawes met meer as 1 000 000 artikels
CebuanoDeutschEnglishEspañolFrançaisItaliano日本語NederlandsPolskiPortuguêsРусскийSvenskaWinarayTiếng Việt中文
Weergawes met meer as 750 000 artikels
Українська
Weergawes met meer as 500 000 artikels
العربيةCatalàفارسیNorsk (bokmål)‬Српски / srpski
Weergawes met meer as 250 000 artikels
БългарскиČeštinaEsperantoEuskaraSuomiMagyarՀայերենBahasa Indonesia한국어Bahasa MelayuRomânăSrpskohrvatski / српскохрватскиTürkçe
Weergawes met meer as 100 000 artikels
AzərbaycancaБеларускаяНохчийнCymraegDanskΕλληνικάEestiGalegoעבריתहिन्दीHrvatskiქართულიҚазақшаLatinaLietuviųBaso MinangkabauМакедонскиNorsk (nynorsk)‬Simple EnglishSlovenčinaSlovenščinaதமிழ்ไทยاردوOʻzbekchaVolapükBân-lâm-gú
Weergawes met meer as 50 000 artikels
AfrikaansAsturianuتۆرکجهБеларуская (тарашкевіца)বাংলাBrezhonegBosanskiGaeilgeKreyòl ayisyenÍslenskaBasa JawaКыргызчаLëtzebuergeschLatviešuMalagasyമലയാളംमराठीनेपाल भाषाOccitanPiemontèisشاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī)ScotsShqipతెలుగుТоҷикӣTagalogТатарча / tatarça粵語

Lys van alle taalweergawes van Wikipedia


Bluebg right.png
Susterprojekte
Wikimedia-logo.svg
Commons-logo.svg Commons
Vrye media
Wiktionary small.svg Wikiwoordeboek
Vrye woordeboek
Wikinews-logo-51px.png Wikinews
Vrye nuusbron
Wikisource-logo.svg Wikisource
Die vrye biblioteek
Wikibooks-logo.svg Wikibooks
Vrye boeke
Wikiquote-logo.svg Wikiquote
Aanhalings
Wikispecies-logo.svg Wikispecies
Spesie-indeks
Wikimedia Community Logo.svg Meta-Wiki
Projekkoördinering