Jy kan op Facebook idees, ervarings en mense ontdek wat jou belangstellings stook en jou help om vooruitgang te maak met die dinge wat vir jou belangrik is, hetsy jy ’n vonk inspirasie vir jou Reels-video’s nodig het of in Marketplace of in groepe dieper wil induik in iets waaroor jy reeds mal is.
Verken en verruim jou belangstellings
* Soek op Marketplace vir beskostigbare en ongewone goed om te koop en neem jou stokperdjies na die volgende vlak
* Personaliseer jou stroom om meer van dit waarvan jy hou en minder van dit waarvan jy nie hou nie te sien
* Kyk na Reels-video’s vir vinnige vermaak wat inspirasie brandsteek
* Ontdek skeppers, klein besighede en gemeenskappe wat jou kan help om dieper in die dinge in te duik wat vir jou belangrik is
Verbind met mense en gemeenskappe
* Sluit by groepe aan om wenke en truuks by regte mense te leer wat al daar was en dit al gedoen het
* Bly op hoogte met vriende, familie en beïnvloeders deur Stroom en stories
Deel jou wêreld
* Skep Reels-video’s sonder moeite uit template wat tans die neiging is of laat skyn jou kreatiwiteit met ’n volledige stel wysigingsnutsgoed
* Pasmaak jou profiel om te kies hoe jy opdaag en met wie jy jou plasings mee deel
* Verander jou stokperdtjie in ’n besigheid op die kant deur ’n skepper te word of goed op Marketplace te verkoop
* Vier elke dag spontane oomblikke met stories wat ná 24 uur verdwyn