Lengte

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Lengte en breedte

Lengte is die langste dimensie van 'n voorwerp en word soms sinoniem gebruik met 'afstand'.

Lengte is die maat van een dimensie, waar area die maat van twee dimensies, en volume die maat van drie dimensies is. Lengte is 'n basiseenheid in meeste stelsels van eenhede, bedoelende dat ander eenhede (saam met ander basiseenhede) daarvan afgelei word (sien SI-stelsel)

Omskakelings[wysig | wysig bron]

  • 1000 mm = 100 cm = 10 dm = 1 m
  • 1 dm (duim) = 0.0254 m = 2.54 cm
  • 1 vt (voet) = 12 dm (duim) = 0.3048 m = 30.48 cm

Sien ook[wysig | wysig bron]