Tuisblad
Welkom by Wikipedia,
die vrye ensiklopedie wat deur enigiemand verbeter en uitgebrei kan word.
|
|
Help ons om ’n wêreldklas-ensiklopedie in Afrikaans te skep. | |
Inleiding • Hulp • Kontak | Gebruikersportaal • Voorbladartikels • Kategorieë • Stel ’n vraag |
Voorbladartikel
Die Zimbabwiese nasionale krieketspan (Engels: Zimbabwe national cricket team), met die bynaam The Chevrons, is die nasionale krieketspan wat Zimbabwe in internasionale wedstryde verteenwoordig. Dit word beheer en geadministreer deur Zimbabwe Krieket (ZC, van Engels: Zimbabwe Cricket), voorheen bekend as die Zimbabwiese Krieketunie (Zimbabwe Cricket Union, ZCU). Zimbabwe is, na Suid-Afrika, die tweede volle lid van die Internasionale Krieketraad (IKR) in Afrika en het sedert 1992 toets- en Internasionale eendagwedstryd-status (EDI). Zimbabwe is tans (Augustus 2021) tiende op die IKR-toetsranglys, dertiende op die eendagranglys, en elfde op die Twintig20-wêreldranglys. Zimbabwe het al aan nege krieketwêreldbekertoernooie deelgeneem, met hul beste prestasie in 1999 en 2003, waar hulle die Super 6 gehaal het. In 2003 het Zimbabwe, saam met Suid-Afrika en Kenia, die eerste krieketwêreldbekertoernooi in Afrika aangebied. Hulle het tot dusver ook aan vyf T20I-wêreldbekertoernooie deelgeneem, maar nog nie verder as die groepfase gevorder nie. Zimbabwe het ook al aan vyf Kampioentrofeë deelgeneem en in 2000 hul beste verskyning gemaak, toe hulle tot die kwarteindrondte gevorder het; in onlangse jare het hulle egter nie meer vir dié toernooi gekwalifiseer nie, omdat hulle nie meer onder die agt beste spanne in die IKR se EDI-ranglys is nie. Weens Zimbabwe se swak ekonomiese en politieke stabiliteit in onlangse jare het die Zimbabwiese nasionale krieketspan agteruitgegaan, veral omdat belangrike spelers dié land verlaat en teenstanders weens veiligheidkwessies weier om in Zimbabwe te speel. Dit lei tot ’n gebrek aan beide ervaring en kundigheid, waarvolgens Zimbabwe nie meer kan meeding met lande wat elke jaar baie krieketwedstryde speel nie. Hul laagtepunt was die opskorting deur die IKR in 2019, maar Zimbabwe is intussen weer gerehabiliteer. Intussen is Zimbabwe deur Namibië as tweede beste span in Afrika, na die Proteas, verbygesteek.
In die nuus
Het u geweet...
... dat daar reeds in 1951 aan die Woordeboek van die Afrikaanse Taal begin werk is? Dit is die grootste woordeboek wat Afrikaanse woorde beskryf en is steeds nie voltooi nie. ... dat die Lae Lande deur 'n kaart wat soos 'n leeu lyk voorgestel kan word? Die Leo Belgicus is 'n gestileerde kaart van wat die Nederlande in die vorm van 'n leeu uitbeeld en die eerste weergawe is reeds in 1583 geskep.
Vandag in die geskiedenis
19 Augustus: Gedaanteverandering van Jesus (Oostelike Christendom); Onafhanklikheidsdag in Afghanistan (1919).
|
Vind artikels
| |
Geografie - Geologie Afrika • Suider-Afrika • Amerika • Antarktika • Asië • Europa • Oseanië Rusland • Turkye • Verenigde State van Amerika Lande • Baaie • Berge • Eilande • Mere • Oseane • Riviere • Woestyne | ||
Geskiedenis | ||
Kultuur | ||
Religie | ||
Samelewing | ||
Taal | ||
Tegnologie | ||
Wetenskap | ||
Wikipedia in ander tale
| ||
Weergawes met meer as 1 000 000 artikels Cebuano • Deutsch • English • Español • Français • Italiano • 日本語 • Nederlands • Polski • Português • Русский • Svenska • Winaray • Tiếng Việt • 中文 | ||
Weergawes met meer as 750 000 artikels Українська | ||
Weergawes met meer as 500 000 artikels العربية • Català • فارسی • Norsk (bokmål) • Српски / srpski | ||
Weergawes met meer as 250 000 artikels Български • Čeština • Esperanto • Euskara • Suomi • Magyar • Հայերեն • Bahasa Indonesia • 한국어 • Bahasa Melayu • Română • Srpskohrvatski / српскохрватски • Türkçe | ||
Weergawes met meer as 100 000 artikels Azərbaycanca • Беларуская • Нохчийн • Cymraeg • Dansk • Ελληνικά • Eesti • Galego • עברית • हिन्दी • Hrvatski • ქართული • Қазақша • Latina • Lietuvių • Baso Minangkabau • Македонски • Norsk (nynorsk) • Simple English • Slovenčina • Slovenščina • தமிழ் • ไทย • اردو • Oʻzbekcha • Volapük • Bân-lâm-gú | ||
Weergawes met meer as 50 000 artikels Afrikaans • Asturianu • تۆرکجه • Беларуская (тарашкевіца) • বাংলা • Brezhoneg • Bosanski • Gaeilge • Kreyòl ayisyen • Íslenska • Basa Jawa • Кыргызча • Lëtzebuergesch • Latviešu • Malagasy • മലയാളം • मराठी • नेपाल भाषा • Occitan • Piemontèis • شاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī) • Scots • Shqip • తెలుగు • Тоҷикӣ • Tagalog • Татарча / tatarça • 粵語 | ||
Lys van alle taalweergawes van Wikipedia
| ||
Susterprojekte
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
|
Indien u die verkeerde datum sien of sjablone opgedateer het, moet u die voorblad verfris.
|