Tuisblad
Welkom by Wikipedia,
die vrye ensiklopedie wat deur enigiemand verbeter en uitgebrei kan word.
|
|
Help ons om ’n wêreldklas-ensiklopedie in Afrikaans te skep. | |
Inleiding • Hulp • Kontak | Gebruikersportaal • Voorbladartikels • Kategorieë • Stel ’n vraag |
Voorbladartikel
Die Akkadiese Ryk was die eerste antieke ryk van Mesopotamië, naas die langdurige beskawing van Sumer. Dit was om die stad Akkad (Sumeries: Agade) en die omringende gebied gesentreer. Die hele gebied was in antieke Mesopotamië as Akkad bekend. Die ryk het al die inheemse Akkadiessprekende Semiete en die Sumeriessprekendes onder een bewind verenig. Die Akkadiese Ryk het oor Mesopotamië, die Levant en Anatolië regeer en militêre ekspedisies so ver suid as Dilmun en Magan (die moderne Bahrein en Oman) op die Arabiese Skiereiland gestuur. In die 3de millennium v.C. het ’n kulturele simbiose tussen die Sumeriërs en Akkadiërs ontwikkel wat wydverspreide tweetaligheid ingesluit het. Akkadies, ’n Oos-Semitiese taal, het Sumeries tussen die 3de en 2de millennium v.C. geleidelik as spreektaal vervang (die presiese datum word betwis). Die Akkadiese Ryk het sy politieke hoogtepunt tussen die 24ste en 22ste eeu v.C. bereik ná die verowerings deur sy stigter, Sargon van Akkad. Onder hom en sy opvolgers is Akkadies kortliks aan verowerde buurstate soos Elam en Goetium opgelê. Akkad word soms beskryf as die eerste ryk ter wêreld, hoewel die term "ryk" nie presies gedefinieer is nie en daar vroeëre Sumeriese aanspraakmakers was. Ná die val van die Akkadiese Ryk het die mense van Mesopotamië eindelik in twee belangrike Akkadiessprekende nasies versmelt: Assirië in die noorde en, ’n paar eeue later, Babilonië in die suide.
In die nuus
Het u geweet...
... dat Asië en Noord-Amerika op verskillende tye in die verlede deur die Beringlandbrug verbind is? Die laaste keer was tussen 22 000 en 7 000 jaar gelede. ... dat die Toepolef Tu-144 van die Sowjetunie die eerste supersoniese passasiersvliegtuig ter wêreld was? Die eerste toetsvlug het op 31 Desember 1968 plaasgevind, enkele maande voordat die Frans-Britse Concorde vir die eerste keer opgestyg het.
Vandag in die geskiedenis
Voorbladbeeld
Foto van die Nyldelta, die Sinaiskiereiland en die Heilige Land, geneem deur Chris Hadfield tydens sy besoek aan die Internasionale Ruimtestasie, 20 Maart 2013.
|
Vind artikels
| |
Geografie - Geologie Afrika • Suider-Afrika • Amerika • Antarktika • Asië • Europa • Oseanië Rusland • Turkye • Verenigde State van Amerika Lande • Baaie • Berge • Eilande • Mere • Oseane • Riviere • Woestyne | ||
Geskiedenis | ||
Kultuur | ||
Religie | ||
Samelewing | ||
Taal | ||
Tegnologie | ||
Wetenskap | ||
Wikipedia in ander tale
| ||
Weergawes met meer as 1 000 000 artikels Cebuano • Deutsch • English • Español • Français • Italiano • 日本語 • Nederlands • Polski • Português • Русский • Svenska • Winaray • Tiếng Việt • 中文 | ||
Weergawes met meer as 750 000 artikels Українська | ||
Weergawes met meer as 500 000 artikels العربية • Català • فارسی • Norsk (bokmål) • Српски / srpski | ||
Weergawes met meer as 250 000 artikels Български • Čeština • Esperanto • Euskara • Suomi • Magyar • Հայերեն • Bahasa Indonesia • 한국어 • Bahasa Melayu • Română • Srpskohrvatski / српскохрватски • Türkçe | ||
Weergawes met meer as 100 000 artikels Azərbaycanca • Беларуская • Нохчийн • Cymraeg • Dansk • Ελληνικά • Eesti • Galego • עברית • हिन्दी • Hrvatski • ქართული • Қазақша • Latina • Lietuvių • Baso Minangkabau • Македонски • Norsk (nynorsk) • Simple English • Slovenčina • Slovenščina • தமிழ் • ไทย • اردو • Oʻzbekcha • Volapük • Bân-lâm-gú | ||
Weergawes met meer as 50 000 artikels Afrikaans • Asturianu • تۆرکجه • Беларуская (тарашкевіца) • বাংলা • Brezhoneg • Bosanski • Gaeilge • Kreyòl ayisyen • Íslenska • Basa Jawa • Кыргызча • Lëtzebuergesch • Latviešu • Malagasy • മലയാളം • मराठी • नेपाल भाषा • Occitan • Piemontèis • شاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī) • Scots • Shqip • తెలుగు • Тоҷикӣ • Tagalog • Татарча / tatarça • 粵語 | ||
Lys van alle taalweergawes van Wikipedia
| ||
Susterprojekte
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
|
Indien u die verkeerde datum sien of sjablone opgedateer het, moet u die voorblad verfris.
|