Digter

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Standbeeld van die Vlaamse digter Guido Gezelle in Brugge.

'n Digter is 'n skrywer van poësie (gedigte). 'n Skrywer wat woorde vir liedjies skryf word 'n teksdigter genoem.

Hoewel mens na elke skrywer van 'n gedig kan verwys as die digter van die werk, word mense wat nooit enige gedigte gepubliseer het nie, nie gereken tot die beroepsgroep van digters te behoort nie. Om as digter te kwalifiseer moet die skrywer se poësie 'n integrale deel van sy letterkundige bydrae vorm. Mense wat net af en toe 'n gedig skryf bly skrywers.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]