20 Desember
Jump to navigation
Jump to search
<< | Desember 2019 | >> | ||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 |
8 | 9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 |
15 | 16 | 17 | 18 | 19 | 20 | 21 |
22 | 23 | 24 | 25 | 26 | 27 | 28 |
29 | 30 | 31 | ||||
Al die dae |
20 Desember is die 354ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (355ste in skrikkeljare). Daar volg nog 11 dae in die res van die jaar.
Gebeure[wysig | wysig bron]
- 1046 – Die begin van die sinode van Sutri waartydens Pous Silvester III en Pous Gregorius VI afgeset word.
- 1254 – Pous Alexander IV word gekroon.
- 1334 – Pous Benedictus XII volg Pous Johannes XXII op.
- 1448 – Pous Nicolaas V stel ses nuwe kardinale aan waaronder sy halfbroer Filippo Calandrini.
- 1483 – Johann Snell druk die eerste boek in Swede, die Dialogus creaturarum ('n versameling van fabels).
- 1518 – Gian Pietro Carafa (later Pous Paulus IV) word aartsbiskop van Brindisi.
- 1527 – Pous Clemens VII stel Francesco Comaro senior, 'n patrisiër uit Venesië, aan as kardinaal.
- 1538 – Pous Paulus III stel nog 6 nuwe kardinale aan.
- 1555 – Pous Paulus IV stel nog 7 nuwe kardinale aan.
- 1589 – Pous Sixtus V stel vier nuwe kardinale aan waaronder Charles III de Lorraine-Vaudémont, verkose biskop van Metz.
- 1712 – Slag van Gadebusch tydens die Groot Noorse Oorlog.
- 1724 – Pous Benedictus XIII stel Prospero Marefoschi, titulêr aartsbiskop van Cesarea en Agostino Pipia, O.P.,verkose biskop van Osimo aan as kardinale.
- 1737 – Pous Clemens XII stel sewe nuwe kardinale aan, waaronder Carlo Rezzonico (later Pous Clemens XIII).
- 1759 – Pous Clemens XIII publiseer "Appentente Sacro" – Oor die geestelike voordele van vas.
- 1803 – Die aankoop van Louisiana voltooi.
- 1808 – Begin van die tweede beleg van Zaragoza tydens die Spaanse Onafhanklikheidsoorlog.
- 1812 – Die Grimm broers publiseer die eerste uitgawe van hulle "Kinder- und Hausmärchen".
- 1824 – Pous Leo XII stel Pedro de Inguanzo y Rivero, aartsbiskop van Toledo en Ludovico Micara, O.F.M.Cap. aan as kardinale.
- 1838 – Vier dae na die slag van Bloedrivier bereik die Voortrekkers uMgungundlovu wat deur Dingaan verlaat en aan die brand gesteek is.
- 1860 – Suid-Carolina skei van die Verenigde State van Amerika af, wat lei tot die Amerikaanse Burgeroorlog.
- 1879 – Achille Ratti (later Pous Pius XI) word priester.
- 1880 – Eerste Vryheidsoorlog: Die Slag van Bronkhorstspruit vind plaas.
- 1901 – In Stockholm word die eerste Nobelprys toegeken.
- 1914 – Jopie Fourie, kommandoleier van die rebellie tydens die Maritz-rebellie, word per vuurpeloton tereggestel nadat hy aan hoogverraad skuldig bevind is.
- 1917 – Die Tsjeka, die Russiese geheimediens word gestig.
- 1952 – Die tweede Selakant word by Anjouan in die Comore-eilande gevang.
- 1957 – Die Boeing 707 onderneem sy nooiensvlug.
- 1976 – Die Marais-komitee maak 14 beginsels bekend wat die grondslag van 'n nuwe opposisie-party in Suid-Afrika moet wees.
- 1990 – Na die hervereniging van Duitsland sit die Duitse parlement ("Bundestag") vir die eerste keer na die Tweede Wêreldoorlog weer in Berlyn.
- 1995 – NAVO begin vredebewaring in Bosnië en Herzegowina.
- 1999 – Die voormalige Portugese kolonie Macau word weer deel van die Volksrepubliek China.
Geboortes[wysig | wysig bron]
- 1519 – Johann Schneidewein, Duitse regsgeleerde († 1568).
- 1537 – Johann III van Swede, Sweedse koning († 1592).
- 1539 – Paul Melissus, Duitse skrywer, vertaler en komponis († 1602).
- 1576 – Johannes Sarkander, Tsjeggiese priester en heilige († 1620).
- 1589 – Antonius Aemilius, Duitse historikus en filosoof († 1660).
- 1600 – Nicolas Sanson, Franse kartograaf († 1667).
- 1626 – Veit Ludwig von Seckendorff, Duitse geleeerde en staatsman († 1692).
- 1629 – Pieter de Hooch, Nederlandse skilder (doopdatum) († 1684).
- 1633 – Abbas II, Sjah van Persië († 1666).
- 1648 – Tommaso Ceva, Italiaanse digter en wiskundige († 1736).
- 1700 – Charles-Augustin de Ferriol d’Argental, Franse ambassadeur († 1788).
- 1717 – Charles Gravier, comte de Vergennes, Franse ambassadeur en minister van buitelandse sake († 1787).
- 1722 – Gebhard Werner von der Schulenburg, Duitse hofmaarskalk († 1788).
- 1724 – Johann Nikolaus Seip, Duitse teoloog († 1789).
- 1729 – František Xaver Pokorný, Boheemse violis en komponis († 1794).
- 1742 – Johann Ernst Schulz, Duitse lutherse teoloog († 1806).
- 1744 – Johannes Lorenz Isenbiehl, Duitse teoloog († 1818).
- 1754 – Joseph Schubert, Duitse violis en komponis († 1837).
- 1762 – David von Andrássy, Hongaarse soldaat († 1813).
- 1784 – Karl August Gottlieb Dreist, Duitse opvoedkundige († 1836).
- 1784 – Georg Wilhelm zu Schaumburg-Lippe, Duitse adellike en vors van Schaumburg-Lippe († 1860).
- 1803 – Lambertus van den Wildenbergh, Nederlandse skilder, tekenaar en fotograaf.
- 1825 – Friedrich Grillo, Duitse ondernemer († 1888).
- 1829 – Albert Rubenson, Sweedse komponis en violis († 1902)
- 1835 – Robert Lucius von Ballhausen, Duitse arts en politikus († 1914).
- 1837 – Anton Foerster, Duits-Sloweense komponis († 1926).
- 1841 – Ferdinand Buisson, Franse Nobelpryswenner († 1932)
- 1843 – Arnold Niggli, Switserse musiek-historikus († 1927).
- 1847 – Sape Talma, Nederlandse arts († 1918).
- 1850 – David Schwarz, Duits-Hongaarse lugvaart-pionier († 1897).
- 1851 – Knut Wicksell, Sweedse ekonoom († 1926).
- 1854 – Hermann Lenhartz, Duitse arts(† 1910).
- 1856 – Ferdinand Avenarius, Duitse digter († 1923).
- 1857 – Otto Crusius, Duitse letterkundige († 1918).
- 1858 – Jan Toorop, Nederlandse skilder († 1928).
- 1859 – Antoon Derkinderen, Nederlandse skilder en ontwerper ( 1925)
- 1861 – Ludwig Sauer, Duitse orrelis († 1940).
- 1865 – Heinrich Friedrich Wilhelm Arning, Duitse arts en koloniaal-politikus († 1943).
- 1866 – Ds. P.G.J. Meiring, leraar van die Nederduitse Gereformeerde Kerk en redakteur van die Kerk se weekblad, die Kerkbode († 1938).
- 1867 – Fini Valdemar Henriques, Deense violis en komponis († 1940).
- 1868 – Arturo Alessandri Palma, Chileense politikus en staatspresident († 1950).
- 1871 – Andreas Blunck, Duitse regsgeleerde en politikus († 1933).
- 1875 – Francesco Cantelli, Italiaanse wiskundige († 1966).
- 1876 – Martha Müller-Grählert, Duitse skrywer († 1939).
- 1876 – Robert de Kerchove d'Exaerde, Belgiese politikus ( 1954)
- 1881 – Heinrich Drake, Duitse politikus († 1970).
- 1882 – Max Sailer, Duitse renjaer († 1964).
- 1883 – Otakar Hřímalý, Tsjeggiese komponis († 1945).
- 1884 – Max Blokzijl, Nederlandse sanger en journalis ( 1946)
- 1886 – Celestino Piaggio, Argentynse pianis, komponis en dirigent († 1931).
- 1889 – Otto Koehler, Duitse soöloog en etnoloog († 1974).
- 1889 – Božidar Širola, Kroatiese komponis († 1956).
- 1890 – Jaroslav Heyrovský, Tsjeggiese chemikus en Nobelprys-wenner († 1967).
- 1893 – Charlotte Bühler, Duitse sielkundige († 1974).
- 1893 – Wilhelm Hollbach, Duitse joernalis en burgemeester van Frankfurt am Main († 1962).
- 1899 – Katharina Christine Augenstein, Duitse fotograaf († 1981).
- 1899 – Hermann Claasen, Duitse fotograaf († 1987).
- 1899 – Finn Ronne, Noorweegse Antarktis-navorser en skrywer († 1980).
- 1901 – Robert Jemison Van de Graaff, Amerikaanse fisikus († 1967).
- 1908 – Klaus Katterbach, Duitse fisikus († 1971).
- 1909 – Vagn Holmboe, Deense komponis († 1996).
- 1910 – Hillevi Svedberg, Sweedse argitek († 1990).
- 1912 – Walter Henn, Duitse argitek, siviele-ingenieur en dosent († 2006).
- 1912 – Avelino Muñoz, Panamese pianis, orrelis, dirigent en komponis († 1962)..
- 1913 – Giorgio Ansoldi, Italiaanse filmmaker († 1999).
- 1915 – Aziz Nesin, Turkse opvoedkundige en skrywer († 1995).
- 1917 – David Bohm, Amerikaanse fisikus († 1992).
- 1920 – Väinö Linna, Finse skrywer ( 1993)
- 1921 – Willi Walter Horst Ankermann, Duitse pharmakoloog en beeldhouer († 2005).
- 1921 – Gomi Kōsuke, Japanese skrywer († 1980).
- 1921 – Jaap Kamphuis, Nederlandse predikant en teoloog ( 2011)
- 1922 – Walter Eichenberg, Duitse komponis († 2018).
- 1923 – Ignace Raad, Libanese aartsbiskop († 1999).
- 1923 – Marlene Reidel, Duitse skilder en kinderboek-skrywer († 2014).
- 1924 – Werner Arens, Duitse teoloog († 2010).
- 1924 – Walter Davy, Oostenrykse regisseur († 2003).
- 1925 – Mahathir bin Mohamad, Maleisiese arts en premier.
- 1925 – Alfred Angerer, Duitse argitek († 2010).
- 1926 – Otto Graf Lambsdorff, Duitse politikus († 2009).
- 1927 – Kim Young-sam, Suid-Koreaanse politikus en sewende president van dié land († 2015).
- 1930 – Volker Klotz, Duitse literatuurwetenskaplike en dramaturg.
- 1930 – Valentina Kameníková, Oekraïnse pianis en opvoedkundige († 1989).
- 1930 – Sune Jonsson, Sweedse fotograaf en skrywer ( 2009)
- 1934 – Julius Riyadi Darmaatmadja, Indonesiese aartsbiskop en kardinaal.
- 1935 – Christopher Shaman Abba, Nigeriaanse biskop († 2010).
- 1937 – Hermann Stehr, Duitse beeldhouer en skilder († 1993).
- 1937 – Ekkehard Wachmann, Duitse entomoloog.
- 1939 – Szabolcs Esztényi, Poolse pianis en komponis.
- 1940 – Klaus Kada, Oostenrykse argitek en professor.
- 1942 – Paul Dräger, Duitse historikus.
- 1942 – Jean-Claude Trichet, Franse president van die Europese Reserwebank.
- 1947 – Franz Sales Sklenitzka, Oostenrykse skrywer.
- 1948 – Ronald M. Hahn, Duitse skrywer en vertaler.
- 1948 – Dame Mitsuko Uchida, klassieke pianis en dirigent.
- 1951 – Wau Holland, Duitse joernalis, "hacker" en stigter van die "Chaos Computer Club" († 2001).
- 1954 – Jay Naidoo, Suid-Afrikaanse minister.
- 1955 – Hideki Noda, Japanese dramaturg.
- 1956 – Mohamed Ould Abdel Aziz, Mauritaanse generaal.
- 1959 – Kazimierz Marcinkiewicz, Poolse politikus en president.
- 1962 – Manon Uphoff, Nederlandse skrywer.
- 1963 – Elena van Spanje, Spaanse prinses en hertogin van Lugo.
- 1964 – Gabriela Ortiz, Meksikaanse komponis.
- 1964 – Morten Løkkegaard, Deense politikus.
- 1969 – Alain de Botton, Switserse filosoof.
Sterftes[wysig | wysig bron]
- 69 – Vitellius, Romeinse keiser (* 15).
- 217 – Pous Zefirinus, biskop van Rome en die vyftiende pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* onbekend).
- 639 – Chintila, koning van die Wesgote.
- 910 – Alfons III van Asturie, koning van Asturië, Galicië en León.
- 1125 – Rudgar von Veltheim, Duitse aartsbiskop van Magdeburg.
- 1170 – Abu l-Muzaffar Yusuf ibn Muhammad al-Muqtafi l-Mustandschid bi-'llah, kalief van die Abbaside.
- 1200 – Adélaïde de Toulouse, Franse gravin van Béziers en Carcassonne.
- 1295 – Margarete van die Provence, Franse koningin.
- 1306 – Friedrich I von Lichtenberg, Duitse biskop van Straatsburg.
- 1355 – Stefan Uroš IV Dušan, koning van Serwië.
- 1421 – Johannes II von Schlamstorf, aartsbiskop van Bremen.
- 1539 – Johannes Lupi, Nederlandse polyfonis uit die Renaissance.
- 1552 – Katharina von Bora, Duitse adellike en eggenote van Martin Luther (* 1499).
- 1570 – Sebastian Fröschel, Duitse lutherse teoloog.
- 1597 – Wolfgang von Ysenburg-Ronneburg, Duitse regent van Langen.
- 1632 – Melchior Borchgrevinck, Deense komponis.
- 1642 – Christian Carpzov, Duitse regswetenskaplike.
- 1644 – Albrecht von Sachsen-Eisenach, Duitse adellike en hertog van Sakse-Eisenach.
- 1679 – Johan Maurits van Nassau, Nederlandse veldmaarskalk, vors van Nassau-Siegen en goewerneur van Nederlands-Brasilië (* 1604).
- 1716 – Anton Günther II, Duitse vors van Schwarzburg, graaf von Hohnstein, heer von Sondershausen, Arnstadt en Leutenberg.
- 1716 – Susanna Maria von Sandrart, Duitse tekenaar en etser in Nürnberg.
- 1722 – Keiser Kangzi van China (* 1654).
- 1727 – Johann Andreas Danz, Duitse lutherse teoloog.
- 1748 – Simon Paul Hilscher, Duitse arts.
- 1765 – Lodewijk Ferdinand van Frankryk, Dauphin van Frankrijk, seun van koning Lodewijk XV.
- 1779 – Johann Philipp Burckhard Asbrand, Duitse teoloog.
- 1802 – Carl Gottlob Beck, Duitse uitgewer en stigter van die uitgewery "C. H. Beck".
- 1820 – Paul Struck, Duitse komponis.
- 1838 – Kaspar Maria von Sternberg, Duits-Boheemse teoloog, politikus, mineraloog, botanikus, skrywer en stigter van die Nasionale Museum in Praag.
- 1849 – Dionisio Aguado, Spaanse komponis.
- 1864 – Josef Proksch, Duits-Tsjeggiese pianis, komponis en skrywer.
- 1864 – Schelto van Heemstra, Nederlandse politikus.
- 1866 – Theodor Friedrich Wilhelm Märklin, Duitse ondernemer en stigter van die speelgoed-fabriek "Märklin".
- 1882 – Friedrich Ludwig Wilhelm Herbst, Duitse opvoedkundige, leksikograaf en historikus.
- 1884 - José Lorenzo Buenaventura Güell y Renté, Kubaanse politikus en skrywer.
- 1884 – John Chisum, Amerikaanse beesboer, bou-ondernemer en pionier.
- 1885 – Karl Huber, Duits-Roemeense komponis, violis, dirigent en musiek-opvoedkundige.
- 1887 – František Hegenbarth, Tsjeggiese tjellis en musiek-opvoedkundige.
- 1892 – Eduarda Damasia Mansilla Ortíz de Rozas de García, Argentynse skrywer, joernalis en komponis.
- 1896 – Johann Anton Wilhelm von Carstenn, Duitse ondernemer en stadsbeplanner.
- 1903 – Kornél Ábrányi, Hongaarse pianis, skrywer, komponis en musiek-teoretikus.
- 1909 – Benjamin Ipavec, Sloweense komponis.
- 1910 – Angelo Neumann, Duitse sanger (Bariton), Teater-intendant en skrywer.
- 1916 – William Wallace Gilchrist, Amerikaanse komponis.
- 1922 – Hermann Struckmann, Duitse regsgeleerde.
- 1926 – Giuseppe Magrini, Italiaanse tjellis, opvoedkundige en komponis.
- 1927 – Michael Georg Conrad, Duitse skrywer.
- 1930 – Ernst Amme, Duitse ingenieur en ondernemer.
- 1931 – Gustaf Kossinna, Duitse argeoloog.
- 1934 – Nikolai Jakowlewitsch Marr, Georgiese taalwetenskaplike en oriëntalis.
- 1934 – Julius Melzer, Brasiliaanse entomoloog.
- 1936 – Hans Stumme, Duitse oriëntalis en taalkundige.
- 1937 – Erich Ludendorff, Duitse generaal en politikus.
- 1941 – Aleksandr Vvedenski, Russiese skrywer en digter.
- 1942 – Jean Gilbert, Duitse komponis en dirigent.
- 1944 – Caesar von Hofacker, Duitse offisier en weerstandsvegter van 20 Julie 1944.
- 1944 – Abbas II, Turkse vise-koning van Egipte.
- 1947 – Benigno Aquino senior, Filipynse politikus.
- 1949 – Wilhelm Weigand, Duitse digter en skrywer.
- 1950 – Enrico Mizzi, Maltese premier.
- 1951 – Franz Rudolf Bornewasser, Duitse biskop van Trier en aartsbiskop.
- 1952 – Heinrich Lilienfein, Duitse skrywer en algemene sekretaris van die Duitse Schiller-stigting.
- 1954 – Emilis Melngailis, Lettiese komponis.
- 1957 – Emil Pirchan, Oostenrykse skilder, argitek en skrywer.
- 1960 – Wilhelm Kosch, Oostenrykse literatuur-historikus en leksikograaf.
- 1961 – Rafael J. Tello, Meksikaanse komponis.
- 1961 – Luis Abraham Delgadillo, Nicaraguaanse komponis.
- 1962 – Emil Artin, Oostenrykse wiskundige.
- 1963 – Paul Constantinescu, Roemeense komponis.
- 1965 – Egon Freiherr von Eickstedt, Duitse volkekundige.
- 1966 – Mert Plunkett, Kanadese impresario en komponis.
- 1967 – Benno Adolph, Duitse arts.
- 1968 – Max Brod, Oostenrykse skrywer, vertaler en komponis.
- 1968 – John Steinbeck, Amerikaanse skrywer en Nobelpryswenner (* 1962).
- 1971 – Amerigo Bartoli, Italiaanse skilder en spotprent-tekenaar.
- 1972 – Günter Eich, Duitse digter.
- 1974 – Kaname Akamatsu, Japanese ekonoom.
- 1976 – Hans von Obstfelder, Duitse generaal.
- 1979 – José Loreto Arismendi, Venezuelaanse prokureur en politikus.
- 1982 – Arthur Rubinstein, Poolse pianis.
- 1982 – Rudolf Werner Ackermann, Duitse skilder.
- 1983 – Bill Brandt, Duitse fotograaf en foto-joernalis.
- 1985 – Olaf Andresen, Duitsgebore Afrikaanse liedjieskrywer (* 1902).
- 1986 – Alicia Urreta, Meksikaanse pianis en komponis (* 1930).
- 1986 – Eduard Aslanowitsch Abramjan, Armeense pianis.
- 1989 – Kurt Böhme, Duitse operasanger (* 1908).
- 1994 – Daniel Israel Arnon, Amerikaanse bioloog, bio-chemikus en plant-fisioloog (* 1910).
- 1996 – Carl Sagan, Amerikaanse sterrekundige, astrofisikus, kosmoloog en skrywer (* 1934).
- 1998 – Alan Lloyd Hodgkin, Britse bio-fisikus en Nobelpryswenner (* 1914).
- 1999 – Manuel Rueda, Dominikaanse skrywer en pianis (* 1921).
- 1999 – Erich Arp, Duitse politikus (* 1909).
- 1999 – Giorgio Ansoldi, Italiaanse filmmaker (* 1913).
- 2001 – Léopold Sédar Senghor, Senegalese digter en staatspresident (* 1906).
- 2006 – Harald Berger, Oostenrykse bergklimmer (* 1972).
- 2008 – Jo Crepain, Belgiese argitek.
- 2008 – Hugo Mann, Duitse ondernemer.
- 2008 – Albin Planinc, Sloweense skaak-meester
- 2009 – Brittany Murphy, Amerikaanse aktrise (* 1977).
- 2009 – Hossein Ali Montazeri, Iranse Ajatollah (* 1922).
- 2009 – Marcel Cremer, Belgiese teater-regisseur (* 1955).
- 2010 – Josef Adolf Schmoll (ook "Eisenwerth" genoem), Duitse kunshistorikus (*1915).
- 2010 – Fritz Rittner, Duitse regswetenskaplike (* 1921).
- 2011 – Hana Androníková, Tsjeggiese skrywer (* 1967).
- 2013 – Merwede van der Merwe, TV-persoonlikheid en kampvegter vir Afrikaanse musiek (* 1947).
- 2014 – Per-Ingvar Brånemark, Sweedse ortopediese snydokter en professor.
Vakansies, vierings, en waarnemingsdae[wysig | wysig bron]
Wikimedia Commons bevat media in verband met 20 December. |