5 Februarie
Jump to navigation
Jump to search
<< | Februarie 2019 | >> | ||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | |||||
3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 |
10 | 11 | 12 | 13 | 14 | 15 | 16 |
17 | 18 | 19 | 20 | 21 | 22 | 23 |
24 | 25 | 26 | 27 | 28 | ||
Al die dae |
5 Februarie is die 36ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 329 dae in die res van die jaar (330 in skrikkeljare).
Gebeure[wysig | wysig bron]
- 1265 – Pous Clemens IV volg Pous Urbanus IV op.
- 1859 – Prins Alexander Johan Cuza van Wallachye en Moldawië smelt sy twee vorstedomme saam om die Koninkryk van Roemenië te vorm.
- 1885 – Koning Léopold II van België vestig die Kongo-Vrystaat as sy persoonlike besitting in Afrika.
- 1900 – Tweede Vryheidsoorlog: Slag van Vaalkrans begin, wat op 7 Februarie in ’n Boere-oorwinning eindig.
- 1921 – Die NG gemeente Nuwerus stig af.
- 1924 – Uurlikse Greenwich-tydseine van die Royal Greenwich Observatory word vir die eerste keer deur die BBC uitgesaai.
- 1965 – Die diefstal van goudstawe van sowat R200,000 uit die Kasteel die Goeie Hoop in Kaapstad word ontdek.
- 1988 – Die eerste Rooineusdag samel £15 miljoen in die Verenigde Koninkryk vir liefdadigheid in.
- 1999 – Pres. Nelson Mandela lewer sy laaste belangrike toespraak in die parlement.
- 2004 – Rebelle van die Revolutionary Artibonite Resistance Front neem die stad Gonaïves in en begin daarmee die Haïti rebellie.
Geboortes[wysig | wysig bron]
- 1840 – Abraham Steytler, invloedryke leraar van die Nederduitse Gereformeerde Kerk († 1922)
- 1896 – Basil Schonland, Suid-Afrikaanse fisikus († 1972).
- 1914 – William S. Burroughs, Amerikaanse skrywer († 1997).
- 1929 – Fred Sinowatz, Oostenrykse politikus en staatsman, Kanselier van Oostenryk († 2008).
- 1935 – Jannie Geldenhuys, voormalige Suid-Afrikaanse Weermaghoof († 2018).
Sterftes[wysig | wysig bron]
- 1950 – Uncle Dobbin, Suid-Afrika se twaalfde Springbokkaptein (* 1879).
- 2004 – Barry Trengove, Suid-Afrikaanse akteur (* 1939).
Vakansie-, vierings- en waarnemingsdae[wysig | wysig bron]
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met 5 February. |