26 Februarie
Jump to navigation
Jump to search
<< | Februarie 2019 | >> | ||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | |||||
3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 |
10 | 11 | 12 | 13 | 14 | 15 | 16 |
17 | 18 | 19 | 20 | 21 | 22 | 23 |
24 | 25 | 26 | 27 | 28 | ||
Al die dae |
26 Februarie is die 57ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 308 dae in die res van die jaar (309 in skrikkeljare).
Gebeure[wysig | wysig bron]
- 964 – Die afgesette Pous Johannes XII laat sy opvolger Pous Leo VIII afset en vervang met Pous Benedictus V.
- 1126 – Pous Honorius II keur die stigting van die Norbertyne-kloosterorde goed.
- 1266 – Koning Manfred van Sisilië sterf in die slag van Benevento in gevegte met Angeveense magte onder leiding van Charles, die Graaf van Anjou.
- 1424 – Pous Martinus V ontbind die konsilie van Sienna.
- 1561 – Pous Pius IV stel 18 nuwe kardinale aan, waaronder sy neef Mark Sittich von Hohenems.
- 1569 – Pous Pius V publiseer die bul Hebraeorum Gens waarin Jode verban word uit die kerklike staat.
- 1815 – Napoleon Bonaparte ontsnap uit bannelingskap vanaf Elba.
- 1852 – HMS Birkenhead , 'n Britse troepeskip, vergaan by Danger Point met 'n groot verlies aan lewens. Die skip verwerf bekendheid vir die tradisie van "vroue en kinders eerste".
- 1935 – Adolf Hitler herstig die Duitse lugmag die Luftwaffe, en verbreek hiermee die Verdrag van Versailles wat na die Eerste Wêreldoorlog geteken is.
- 1935 – In Daventry, Engeland, demonstreer Robert Watson-Watt vir die eerste keer die gebruik van radar.
- 1993 – Wêreldhandelsentrum bomaanval: 'n Paneelwa gehuur deur Ramzi Yousef ontplof in die ondergrondse parkeerplek van die Wêreldhandelsentrum in New York Stad, ses mense sterf en meer as 1000 word beseer.
Geboortes[wysig | wysig bron]
- 1361 – Wenzel van Luxemburg, Duitse koning, koning van Bohemië († 1419).
- 1418 – Christoffel van Beiere, 'n koning van Denemarke, Noorweë en Swede († 1448).
- 1537 – Christoph II, Duitse markgraaf van Baden-Rodemachern († 1575).
- 1590 – Johann Lauremberg, Nederduitse skrywer († 1658).
- 1619 – Giulio Cesare Arresti, Italiaanse orrelis en komponis († 1701).
- 1637 – Hieronymus Bauhin, Switserse dokter, professor in anatomie en plantkunde († 1667).
- 1644 – Elisabeth Lemmerhirt, Duitse moeder van die komponis Johann Sebastian Bach († 1694).
- 1649 – Johann Philipp Krieger, Duitse komponis en orrelis († 1725) .
- 1671 – Johann Arnold Zeitfuchs, Duitse teoloog en chronis († 1742).
- 1677 – Nicola Fago, Italiaanse komponis († 1745).
- 1694 – Karl Gottlob Sperbach, Duitse letterkundige en filoloog († 1772).
- 1802 – Victor Hugo, Franse skrywer, digter en dramaturg († 1885).
- 1833 – Charles Murray, NG Kerk predikant en vierde seun van ds. Andrew Murray sr. († 1904).
- 1917 – George Claassen, wenner van die Comrades-maraton in 1961. († 2014).
- 1932 – Johnny Cash, Amerikaanse country-sanger († 2003).
Sterftes[wysig | wysig bron]
- 1154 – Roger II, hertog van Sisilië en Kalabrië (* 1095).
- 1266 – Manfred, koning van Sisilië (* 1232).
- 1440 – Friedrich III von Aufsess, Duitse vorstelike biskop van Bamberg (* onbekend).
- 1520 – Dietrich von Plieningen, Duitse adellike, regswetenskaplike en humanis (* 1453).
- 1548 – Lorenzino de’ Medici, Italiaanse skrywer (* 1514).
- 1556 – Friedrich II, Duitse keurvors van die Palts (* 1482).
- 1577 – Erik XIV, koning van Swede (* 1533).
- 1580 – Hieronymus Lüneburg, Duitse burgemeester van die stad Lübeck (* 1523).
- 1630 – William Brade, Deense komponis (* 1560).
- 1664 – Anna Sylvia Caretto, Eggenoot van die markgraaf Leopold Wilhelm von Baden (* 1605).
- 1671 – David Gloxin, Duitse burgemeester van die stad Lübeck (* 1597).
- 1710 – Thomas de Choisy, Franse goewerneur van Saarlouis (* 1632).
- 1726 – Maximilian II Emanuel, Duitse keurvors van Beiere (* 1662).
- 1763 – Friedrich, Duitse markgraaf van Brandenburg-Bayreuth (* 1711).
- 1770 – Giuseppe Tartini, Italiaanse violis en komponis (* 1692).
- 1784 – Friedrich Adam Widder, Duitse wiskundige (* 1724).
- 1789 – August Siegfried von Goué, Duitse skrywer en Vrymesselaar (* 1743).
- 1795 – Christian Friedrich Nürnberger, Duitse dokter en botanikus (* 1744).
- 1814 – Johan Tobias Sergel, Sweedse beeldhouer en tekenaar (* 1740).
- 1815 – Friedrich Josias van Sakse-Coburg-Saalfeld, Oostenrykse generaal en veldmaarskalk (* 1737).
- 1821 – Joseph de Maistre, Franse parlementslid (* 1753).
- 1829 – Johann Heinrich Wilhelm Tischbein, Duitse skilder (* 1751).
- 1830 – Joseph-Denis Odevaere, Vlaamse skilder (* 1775).
- 1834 – Alois Senefelder, Oostenrykse akteur en dramaturg (* 1771).
- 1855 – Emil Ernst Gottfried von Herder, Duitse koninklike Beierse parlementslid.
- 1859 – Ferdinand Schubert, Oostenrykse komponis.
- 1861 – Jacob Best, Duitse ondernemer en bier-brouer.
- 1869 – Emil André, Duitse bosbouer.
- 1869 – Asaf Jah V, Indiese vors van Hyderabad.
- 1872 – Harry Maitey, Eerste Hawaiier in Pruise.
- 1874 – George Hesekiel, Duitse joernalis en skrywer.
- 1878 – Alexandre Antigna, Franse skilder.
- 1879 – Franz Leopold Sonnenschein, Duitse chemikus.
- 1879 – Otto Blau, Duitse orientalis.
- 1882 – Moritz Daniel Oppenheim, Duitse portretskilder.
- 1884 – Emanuel Félix de Wimpffen, Franse generaal.
- 1884 – Johann Daniel Eschenburg, Duitse senator van die stad Lübeck.
- 1889 – Karl Juljewitsch Dawidow, Russiese komponis en dirigent.
- 1890 – Wilhelm Gail, Duitse skilder van argitektuur.
- 1900 – Leopold Grützmacher, Duitse tjellis en komponis.
- 1901 – Lucyna Ćwierczakiewiczowa, Poolse skrywer.
- 1901 – Léonce Cohen, Franse komponis.
- 1902 – Baptista de Andrade, Portugese admiraal.
- 1903 – Richard Jordan Gatling, Amerikaanse wapen-tegnikus.
- 1906 – Tomaso Benvenuti, Italiaanse komponis.
- 1908 – August Ritter, Duitse professor in meganika en astrofisikus.
- 1909 – Caran d’Ache, Franse spotprenttekenaar.
- 1909 – Hermann Ebbinghaus, Duitse sielkundige.
- 1910 – Henri d’Arbois de Jubainville, Franse geskiedkundige.
- 1911 – Ludwig Gottsleben, Oostenrykse toneelspeler en skrywer.
- 1913 – Felix Draeseke, Duitse komponis.
- 1920 – Carl Alexander von Martius, Duitse chemikus.
- 1926 – Fredrik Pijper, Nederlandse gereformeerde teoloog en kerkhistorikus.
- 1927 – Hermann Obrist, Duitse beeldhouer en medestigter van die Jugendstil.
- 1928 – Johannes Chrząszcz, Duits-Poolse priester.
- 1930 – Ahmed Rızâ, Turks-Osmaanse politikus.
- 1930 – Rafael Merry del Val, Spaanse kardinaal.
- 1931 – Otto Wallach, Duitse chemikus en Nobelpryswenner.
- 1932 – Wilhelm Brambach, Duitse letterkundige, musiek-historikus en bibliotekaris.
- 1933 – Felix Auerbach, Duitse fisikus.
- 1935 – August Ahrbeck, Suid-Afrikaanse predikant en taalstryder (* 1851).
- 1994 – Bill Hicks, Amerikaanse komediant (* 1961).
- 2018 – Mies Bouwman, Nederlandse televisie-aanbieder (* 1929).
Vakansies, vierings, en waarnemingsdae[wysig | wysig bron]
- Vryheidsdag in Koeweit (1991);
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met 26 February. |