Virginia Woolf
Jump to navigation
Jump to search
Virginia Woolf | |
Geboortenaam | Adeline Virginia Stephen |
---|---|
Gebore | 25 Januarie 1882 Kensington, Middlesex, Engeland |
Oorlede | 28 Maart 1941 (op 59) Ouserivier, Sussex, Engeland |
Nasionaliteit | Verenigde Koninkryk |
Ouers | Sir Leslie Stephen en Julia Prinsep Duckworth Stephen |
Beroep | Romanskrywer |
Bekend vir | Mrs Dalloway (1925) To The Lighthouse (1927) Orlando (1928) A Room of One's Own (1929) |
Huweliksmaat | Leonard Woolf |
Handtekening |
Adeline Virginia Woolf (Kensington, 25 Januarie 1882 – Ouserivier, 28 Maart 1941) was 'n Engelse skryfster. Sy het beroemdheid verwerf as letterkundige modernis. Tussen die twee Wêreldoorloë was Woolf 'n prominente figuur in die invloedryke Bloomsbury Groep. Woolf is verder bekend daarvoor dat sy gesukkel het met geestesongesteldheid, in die vorm wat 'n bipolêre versteuring, wat uiteindelik daartoe gelei het dat sy op 59-jarige ouderdom weens selfdood gesterf het, met verdrinking in die Ouserivier.
Inhoud
Werke[wysig | wysig bron]
Romans[wysig | wysig bron]
- The Voyage Out (1915)
- Night and Day (1919)
- Jacob's Room (1922)
- Mrs Dalloway (1925)
- To the Lighthouse (1927)
- Orlando: A Biography (1928)
- The Waves (1931)
- The Years (1937)
- Between the Acts (1941)
Kortverhaalversamelings[wysig | wysig bron]
- Kew Gardens (1919)
- Monday or Tuesday (1921)
- A Haunted House and Other Short Stories (1944)
- Mrs Dalloway's Party (1973)
- The Complete Shorter Fiction (1985)
- Carlyle's House and Other Sketches (2003)
Biografieë[wysig | wysig bron]
- Orlando: A Biography (1928, fiktiewe biografie)
- Flush: A Biography (1933, biografie van Elizabeth Barrett-Browning, vertel uit die fiktiewe perspektief van haar hond)
- Roger Fry: A Biography (1940, volwaardige biografie)
Nie-fiksie[wysig | wysig bron]
- Modern Fiction (1919)
- The Common Reader (1925)
- A Room of One's Own (1929)
- On Being Ill (1930)
- The London Scene (1931)
- The Common Reader: Second Series (1932)
- Three Guineas (1938)
- The Death of the Moth and Other Essays (1947)
- The Moment and Other Essays (1947)
- The Captain's Death Bed and Other Essays (1950)
- Granite and Rainbow (1958)
- Books and Portraits (1978)
- Women and Writing (1979)
- Collected Essays (vier volumes)
Outobiografiese geskrywe en dagboeke[wysig | wysig bron]
- A Writer's Diary (1953, uittreksels uit die volledige dagboek)
- Moments of Being (1976)
- A Moment's Liberty: the shorter diary (1990)
- The Diary of Virginia Woolf (vyf volumes, wat strek vanaf 1915 tot 1941)
- Passionate Apprentice: The Early Journals, 1897–1909 (1990)
- Travels With Virginia Woolf (1993, dagboek van 'n reis in Griekeland)
- The Platform of Time: Memoirs of Family and Friends (2008)
Briewe[wysig | wysig bron]
- Congenial Spirits: The Selected Letters (1993)
- The Letters of Viriginia Woolf, 1888–1941 (ses volumes, 1975–1980)
- Paper Darts: The Illustrated Letters of Virginia Woolf (1991)