27 April
Jump to navigation
Jump to search
<< | April 2019 | >> | ||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | |
7 | 8 | 9 | 10 | 11 | 12 | 13 |
14 | 15 | 16 | 17 | 18 | 19 | 20 |
21 | 22 | 23 | 24 | 25 | 26 | 27 |
28 | 29 | 30 | ||||
Al die dae |
27 April is die 117de dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (118de in skrikkeljare). Daar volg nog 248 dae.
Gebeure[wysig | wysig bron]
- 1124 – David van Skotland word koning.
- 1296 – Die Skotte word by die Slag van Dunbar verslaan.
- 1509 – Pous Julius II skors die Italiaanse staat van Venesië.
- 1521 – Ontdekkingsreisiger Ferdinand Magellan word in die Filippyne vermoor.
- 1565 – Cebu City word gevestig as die eerste Spaanse kolonie die Filippyne.
- 1570 – Pous Pius V publiseer die bul Regnans in Excelsis waarin hy Elizabeth I van Engeland ekskommunikeer.
- 1667 – John Milton verkoop die kopiereg van Paradise Lost vir £10.
- 1773 – Die Britse parlement neem die Teewet aan om die Oos-Indiese maatskappy te red deur hul 'n monopolie te gee in die Noord-Amerikaanse teemark.
- 1805 – Berbers en vlootsoldate van die VSA val Derna in Tripoli aan.
- 1813 – Oorlog van 1812: Die Verenigde State se troepe neem die hoofstad Ontario, van York oor (tans Toronto, Ontario).
- 1840 – Grondsteen van Paleis van Westminster, Londen word gelê deur die vrou van Heer Charles Barry.
- 1843 – Gioacchino Pecci (later Pous Leo XIII) word aartsbiskop van Damietta.
- 1861 – VSA-president Abraham Lincoln skort die habeas corpus bevelskrif op.
- 1865 – Ongeveer 1 700 mense, meestal Andersonville tronk gevangenis, sterf na die Sultana stoomskip ontplof en sink in die Mississippirivier.
- 1908 – Die 1908 Olimpiese Somerspele begin in Londen.
- 1909 – Die sultan van Turkye Abdul Hamid II word omvergewerp, en deur sy broer Murat V opgevolg.
- 1941 – Tweede Wêreldoorlog: Duitse troepe beset Athene.
- 1947 – Babe Ruth-dag word gevier in die Yankee Stadium.
- 1950 – Apartheid: In Suid-Afrika word die Wet op Groepsgebiede goedgekeur en rasse word formeel geskei.
- 1960 – Togo verkry onafhanklikheid van Frans-geadministreerde VN beheer.
- 1961 – Sierra Leone verkry onafhanklikheid van die Verenigde Koninkryk.
- 1967 – Expo '67 open in Montréal (Québec).
- 1981 – Xerox PARC kondig die rekenaarmuis aan.
- 1986 – Captain Midnight (John R. MacDougall) kaap HBO se satelliet en saai sy eie boodskap uit na die kykers van HBO.
- 1992 – Serwië en Montenegro stig die Bondsrepubliek Joego-Slawië.
- 1994 – Vryheidsdag ingestel na afloop van die eerste Suid-Afrikaanse demokratiese verkiesing op hierdie dag. Nelson Mandela, verkies tot president onder ANC leierskap, volg FW de Klerk onder NP leierskap op.
- 1997 – Andrew Cunanan vermoor Jerffrey Trail, en begin 'n moordtog wat duur tot Julie en eindig met die moord van mode-ontwerper Gianni Versace.
- 2005 – Eerste vlug van ’n Airbus A380 toegerus met Rolls-Royce Trent 900 enjins by die lughawe van Toulouse.
- 2014 – Pous Johannes XXIII en Pous Johannes Paulus II word deur Pous Franciskus heilig verklaar.
Geboortes[wysig | wysig bron]
- 1737 – Edward Gibbon, historikus († 1794)
- 1759 – Mary Godwin, feminis, aktivis, outeur
- 1791 – Samuel F. B. Morse, uitvinder van Morse-kode († 1872)
- 1812 – Friedrich von Flowtow, komponis († 1883)
- 1820 – Herbert Spencer, Engelse filosoof († 1903)
- 1822 – Ulysses S. Grant, 18de President van die Verenigde State († 1885)
- 1830 – Gordon Sprigg, voormalige eerste minister van die Kaapkolonie († 1913)
- 1878 – Frank Alvin Gotch, Amerikaanse stoeier († 1917)
- 1885 – Karl Bremer, eertydse Suid-Afrikaanse minister van gesondheid († 1953).
- 1888 – Florence La Badie, pionier aktrise († 1917)
- 1894 – Nicolas Slonimsky, komponis († 1995)
- 1897 – Chris Blignaut 'n legendariese Afrikaanse sanger († 1974).
- 1902 – Dr. Hendrik Johannes van Eck, 'n Suid-Afrikaanse ingenieur en nyweraar († 1970).
- 1908 – Arthur Bleksley, ’n Suid-Afrikaanse wetenskaplike († 1984).
- 1920 – Guido Cantelli, dirigent († 1956)
- 1922 – Jack Klugman, akteur
- 1927 – Coretta King, burgerregte aktivis en weduwee van die prediker Martin Luther King
- 1932 – Anouk Aimée, aktrise
- 1932 – Gian-Carlo Rota, wiskundige en filosoof († 1999)
- 1932 – Pik Botha, Suid-Afrikaanse politikus († 2018)
- 1937 – Sandy Dennis, aktrise († 1992)
- 1945 – August Wilson, dramaturg
- 1947 – Ace Frehley, musikant KISS
- 1959 – Sheena Easton, sangeres
- 1967 – Koning Willem-Alexander van die Nederlande
Sterftes[wysig | wysig bron]
- 1124 – Koning Alexander I van Skotland
- 1404 – Koning Philip III van Frankryk
- 1521 – Ferdinand Magellan, Portugese ontdekkingsreisiger (* 1480)
- 1605 – Pous Leo XI, die 232ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* 1535)
- 1613 – Robert Abercromby, Jesuïet
- 1813 – Zebulon Pike, berg man, ontdekkingsreisiger
- 1882 – Ralph Waldo Emerson, skrywer
- 1891 – Joachim Oppenheim, skrywer en rabbi
- 1915 – Alexander Scriabin, komponis
- 1932 – Hart Crane, skrywer
- 1965 – Edward R. Murrow, joernalis
- 1972 – Kwame Nkrumah, eerste leier van Ghana na onafhanklikheid
- 1978 – Sardar Mohammed Daoud, President van Afghanistan
- 1992 – Olivier Messiaen, komponis
- 1995 – Willem Frederik Hermans, skrywer
- 1999 – Al Hirt, musikant
- 2002 – George Alec Effinger, skrywer
- 2007 – Mstislav Rostropovich, Russiese musikus (* 1927).
- 2011 – David Wilkerson, Amerikaanse predikant, evangelis en skrywer (* 1931).
Vakansies, vierings, en waarnemingsdae[wysig | wysig bron]
- Koninkryk van die Nederlande – Koningsdag (sedert 2014).
- Suid-Afrika: Vryheidsdag.