Jesus hoor luister en gee om en vir die een wat glo kán alles.
Lees meerLuister: Môregloed – Episode 110
Dit voel kompleet vir Aletta de Jongh of sy deesdae meer tyd in hospitale as by haar woonstel deurbring. En die onheil wil nie wyk nie. Trouens, vir haar is dit of die onheilswolke dikker en dikker saampak, nes Madame Tomorrow voorspel het.
ToekomsVenster: Jesus se dood is naby
Die dissipels maak kennis met geestelike begrippe en gebeure waarvoor hulle nie gereed is nie. Nou praat Jesus van die opstanding uit die dood. Die dissipels redeneer onder mekaar sê die teks. Wat kan dit tog beteken? Nog sy dood nog sy opstanding maak enige sin.
Podlitiek: Feite, uitlatings en leuens by die dosyne
In hierdie week se episode bespreek die Podlitiek-span leuens en BLF-persverklarings. Hulle kyk verder na die dispuut tussen AfriForum en die VF Plus, Daniel Friedman se uitlating by die Ahmed Kathrada-stigting se paneelbespreking asook die BLF se bewering dat die Weste siklone veroorsaak.
Luister: Môregloed – Episode 109
Lionel Peters se planne ken geen perke nie. ʼn Mens kan maar net wonder wat sy agenda alles behels. Niks stuit hom nie. Hy stoomroller net voort met die een plan ná die ander. Eben de Jager word met ʼn voorstel gekonfronteer wat hom gooi.
ToekomsVenster: Die verheerliking op die berg
Wanneer God Homself op Sion openbaar is daar manifestasies in die natuur. Aardbewings, donderslae, flitse. Die oomblik is te groot. Die ganse werklikheid kom ʼn beweging.
Luister: Môregloed – Episode 108
Binne die raamwerk van al die onlangse raaiselagtige gebeure begin drie woorde uitstaan: Moord, Posbus en Beulah. Patricia de Villiers word tot in haar fondamente geskud.
ToekomsVenster: Die Koninkryk van God
Die opstanding van Jesus bevestig dat die Koninkryk inderdaad in Christus Jesus vergestalt word.
Onder die Bome: Kuns, denke en die idee van die goeie
ʼn Mens sou sekerlik begin by die hart van die saak: Wat is die essensie van die kunsfenomeen en hoekom wil dit voorkom as iets wat onmisbaar is vir die menslike ervaring en ’n betekenisvolle bestaan? Hoe bied dit vir ons insig en wat is die verband tussen kuns, denke, en die idee van die goeie?
Luister: Wiele2Wiele gesels oor die nuwe Golf R
In hierdie week se aflewering gesels hulle onder andere oor Volkswagen se nuwe Golf R, die nuwe Toyota Rav4 en die jongste uitgawe van die tydskrif CAR.
Luister in 3 minute: Beurtkrag, SEB en Moody’s se kredietgradering
Daniel du Plessis, regsontleder by Sakeliga, bespreek dié week Eskom se voorlopige afskaffing van beurtkrag, swart ekonomiese bemagtiging (SEB) se uitwerking op die ekonomie en Moody’s se naderende oorweging van Suid-Afrika se kredietgradering.
Luister: Môregloed – Episode 107
Theuns Malan se motorfiets brul weer, maar hierdie keer ry hy nie alleen nie. ʼn Posbussleutel is skielik kritiek belangrik. Vir wie?
ToekomsVenster: Om Jesus te volg
Maak vandag ʼn keuse vir die lewe.
Luister: Môregloed – Episode 106
Die buitegeboue op Elmari Neethling se ekstra stuk grond spook skielik weer by haar. Dis erger nadat Eben de Jager rottegif op sy plafon gooi en op iets afkom.
ToekomsVenster: Die belydenis van Petrus
Wie sê julle is Ek? Een groter as Elia. Die Messias-koning, die kneg van die Here, die Spruit van Dawid, die Loot, Die Lam, die Here.
Luister: Môregloed – Episode 105
Nes jy dink jy het alles beleef waarmee Lionel Peters vorendag kan kom, verras hy jou nog eens. Elmari Neethling besluit om meer aanvallend te wees. Dit word ʼn dag wat Eben de Jager nie gou sal vergeet nie.
ToekomsVenster: Die uitdaging van geestelike blindheid
God wil ons oë open sodat ons weer kan sien.
Podlitiek: Die Kapitalistiese Party, BLF en MTN
Vir die volgende keer wat die president of jy (ons leser en luisteraar) vassit in die verkeer, bring Podlitiek hierdie week vir jou ʼn lekker episode wat fokus op die Suid-Afrikaanse Kapitalistiese Party, die BLF en VF+ wat baklei en MTN wat Afrikaans is Groot vermy.
Luister: Môregloed – Episode 104
Hoekom is Anton de Villiers regtig tronk toe? Met watter sleutelpersoon het sy paaie gekruis voordat hy tronk toe is? Wie begin haar lyf pure speurder hou?
ToekomsVenster: Die suurdeeg van die Fariseërs en Herodes
Dis geen wonder dat die Bybel sê, moenie die duiwel ʼn vatkans gee nie.