Pragtige ontwerpe, kragtige funksies en die vryheid om enige iets te bou wat jy wil hê. WordPress is beide gratis en onskatbaar.

Vertrou deur die beste

30% van die web gebruik WordPress. Van stokperdjie webjoernale tot die grootste nuus webwerwe op die internet.

Kragtige eienskappe

Onbeperkte moontlikhede. Wat sal jy skep?

  • Aanpasbare
    ontwerpe
  • SEO
    vriendelik
  • Aanpasbare
    mobiele webwerwe
  • Hoë
    werkverrigting
  • Bestuur
    op die pad
  • Hoog
    Sekuriteit
  • Kragtige
    Media Bestuur
  • Maklik en
    toeganklik

Brei WordPress uit met meer as 45,000 Plugins om jou webwerf te help om jou behoeftes te voorsien. Voeg 'n aanlyn winkel, galerye, poslyste, forums, analise en nog soveel meer by.

Gemeenskap

Hundreds of thousands of developers, content creators, and site owners gather at monthly meetups in 436 cities worldwide.

Find a local WordPress community

Begin met WordPress

Oor 60 miljoen mense het WordPress gekies om hul “tuiste” op die web lewe te gee — Sluit aan by die familie.

Nuus van ons Webjoernaal

Sluit by ons aan vir die 2de WordPress Wêreldwye Vertalingsdag

Tydens die 2de WordPress Wêreldwye Vertalings Dag, gaan ons in Johannesburg, Suid Afrika ons eie plaaslike byeenkoms hou. Maak ‘n nota van 12 November 2016 in jou dagboek. Jy kan ons help om WordPress projekte (Core, Plugins, temas, ens.) te vertaal of leer hoe WordPress vertaling werk. Informasie van die dag Wanneer: Saterdag, 12 November 2016. Vanaf 12:00nm tot […]

Dit is so maklik soos…

  1. Vind 'n webbediener en kry 'n goeie webbediener terwyl jy WordPress ondersteun op dieselfde tyd.
  2. Laai WordPress af en installeer dit met ons bekends 5-minute installeering. Voel soos 'n rock ster!
  3. Lees die dokumentasie en word self 'n WordPress kundige, beïndruk jou vriende.