Laai af

Laai die nuutste weergawe van WordPress af in Afrikaans. Het jy al klaar WordPress in Engels en wil omruil na Afrikaans? Gaan na die Instellings-bladsy en verander die taal van die saklys aan die onderkant van die bladsy.

Nadat jy Afrikaans gekies het en jou verandering gestoor het, sal WordPress automaties kyk of al die vertalings lêers gereed is vir die installeering.