MediaWiki/af

From MediaWiki.org
Jump to navigation Jump to search
Welkom by MediaWiki.org
MediaWiki is 'n gratis wikisagtewarepakket oorspronklik geskryf vir Wikipedia. Dit word nou deur verskillende andere projekte van die nie-profyt Wikimedia Foundation en deur vele ander wiki's gebruik, insluitend hierdie webwerf, die tuiste van MediaWiki.

Gebruik die skakels hieronder om die basisinhoud te ontdek. U sal vind dat van die inhoud rofweg vertaal is na ander tale, maar die belangrikste taal vir die hele webwerf bly Engels.

Vir algemene vrae omtrent die sagteware, sien die aanbevole kommunikasiemoontlikhede en eventueel ons hulpdesk. As u 'n voorstel omtrent hierdie wiki het, besoek asseblief die Forum.
Administrateurs
Nuvola-inspired-terminal.svg

Install & configure MediaWiki

Ontwikkelaars
Huidige weergawes
Nuus (Engels)
2018-06-13
2017-12-12
2017-11-14