Landwye aanklagte van bedrog staar die vermeende swendelaarsusters van Dundee in KwaZuluNatal in die gesig en die staat wil al die dossiere saamvoeg sodat hulle op een plek verhoor kan word. Die staatsaanklaer Elias Radebe het Vrydag in die streekhof in Hoopstad gesê klagte van bedrog is in Prieska, Bellville, Worcester, Kroonstad, Ermelo, Steytlerville, Oos-Londen, Honeydew,