Oosgrens-Afrikaans

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Oosgrens-Afrikaans het ontstaan weens die afsondering van die taalgemeenskap van mense aan die oosgrens van die Kaap. Uit die taalgemeenskap het die Voortrekkers ook gekom wat met Voortrekker-Afrikaans die taalvariant saamgeneem het tot in die binneland van Suid-Afrika.