Napoleontiese Oorloë

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Napoleontiese Oorloë
Austerlitz-baron-Pascal.jpg
Battle of Waterloo 1815.PNG
Bo: Slag van Austerlitz
Onder: Slag van Waterloo
Datum 18 Mei 180320 November 1815
Ligging Europa, Atlantiese Oseaan, Middellandse See, Noordsee, Río de la Plata, Frans-Guyana, Wes-Indië, Indiese Oseaan, Noord-Amerika, Suid-Kaukasus
Resultaat Koalisie-oorwinning, Kongres van Wene
  • Einde van die Eerste Franse Keiserryk, Bourbon-Restourasie
  • Stigting van die Europese Pentargie
  • Verskeie territoriale en dinastiese veranderinge
Strydende partye
Koalisiemagte:

Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Flag of the Habsburg Monarchy.svg Keiserryk Oostenryk (1800–1805, 1809, 1813–1815)

  • Blason louis II de Hongrie.svg Koninkryk van Hongarye (1809)

Flag of Russia.svg Russiese Ryk (1804–1807, 1812–1815)
Flag of Prussia (1892-1918).svg Koninkryk Pruise (1806–1807, 1812–1815)
Vlag van Spanje Spanje (1808–1815)
Flag of Portugal (1750).svg Koninkryk van Portugal (1800–1807, 1809–1815)
Flag of the Kingdom of the Two Sicilies (1816).svg Koninkryk van die beide Sisilië
Flag of the Papal States (1808-1870).svg Kerklike Staat
Flag of Ottoman Algiers.svg Ottomaanse Algerië Flag of Agha Mohammad Khan.svg Persië (1807–1812)
Flag of the Kingdom of Sardinia.svg Sardinië
Vlag van Swede Swede (1804–1809, 1812–1815)
Flag of the Netherlands.svg Verenigde Koninkryk der Nederlanden (1815)
Flagge Herzogtum Braunschweig.svg Hertogdom van Brunswyk
State flag simple of the Grand Duchy of Tuscany.svg Groothertogdom Toskana
Vlag van Switserland Switserland
Royal Standard of the King of France.svg Franse royaliste
Hannover Keurvorstedom van Hannover
Flag of the House of Nassau Weilburg.svg Nassau
Flag of Bavaria (striped).svg Koninkryk Beiere
Flagge Königreich Württemberg.svg Koninkryk Württemberg
Flag of Tirol.svg Tirool
Flag of the Prince-Bishopric of Montenegro2.svg Montenegro (1806–1814)

Flag of France.svg Eerste Franse Keiserryk
  • Flag of the Napoleonic Kingdom of Italy.svg Koninkryk van Italië
  • Flag of the Netherlands.svg Koninkryk van Holland
  • Flag of the Parthenopaean Republic.svg Koninkryk van Napels
  • Flag of the Duchy of Warsaw.svg Groothertogdom Warskou
  • POL COA Ciołek.svg Poolse Legion
  • Flag of the Kingdom of Etruria.svg Koninkryk van Etrurië
  • Flag of the Principality of Lucca (1805-1809).svg Vorstendom Lucca en Piombino
  • Flag of the Kingdom of Naples (1811).svg Koninkryk Napels
  • Flag of Switzerland.svg Switserse Konfederasie
  • Alleged flag of the Rhine Confederation 1806-13.svg Rynbond
  • Flag of Spain (1785-1873 and 1875-1931).svg Bonaparte Spanje (1808–1813)

Vlag van Spanje Spanje
Vlag van Spanje Spanje (1808–1815)
Flag of Denmark.svg Denemark-Noorweë Fictitious Ottoman flag 2.svg Ottomaanse Ryk (1806–1812)
Flag of the Habsburg Monarchy.svg Keiserryk Oostenryk (1809–1813)
Flag of Russia.svg Russiese Ryk (1807–1812)
Flag of Prussia (1892-1918).svg Koninkryk Pruise (1807–1812)
Vlag van Swede Swede (1809–1812)

Flag of Agha Mohammad Khan.svg Persië (1804–1807, 1812–1813)

Co-oorlogvoering
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State[1] (Anglo-Amerikaanse Oorlog van 1812)

Aanvoerders
Vlag van Verenigde Koninkryk George III

Vlag van Verenigde Koninkryk George IV
Vlag van Verenigde Koninkryk William Pitt (†)
Vlag van Verenigde Koninkryk Arthur Wellesley (†)
Vlag van Verenigde Koninkryk Horatio Nelson (†)
Vlag van Verenigde Koninkryk John Moore (†)
Vlag van Verenigde Koninkryk James Gambier
Vlag van Verenigde Koninkryk Robert Calder
Flag of the Habsburg Monarchy.svg Frans II
Flag of the Habsburg Monarchy.svg Aartshertog Karel
Flag of the Habsburg Monarchy.svg Karel Filips
Flag of the Habsburg Monarchy.svg Aartshertog Johannes
Vlag van Rusland Aleksander I
Vlag van Rusland Michail Kutuzof
Vlag van Rusland Michael Andreas Barclay de Tolly
Vlag van Rusland Levin August
Vlag van Rusland Pyotr Bagration (†)
Flag of Prussia (1892-1918).svg Frederik Willem III
Flag of Prussia (1892-1918).svg Gebhard von Blücher
Flag of Prussia (1892-1918).svg Karel Willem Ferdinand (†)
Flag of Prussia (1892-1918).svg Frederik Ludwig
Vlag van Spanje Karel IV
Vlag van Spanje Ferdinand VII
Vlag van Spanje Miguel de Álava
Flag of Portugal (1750).svg Maria I
Flag of Portugal (1750).svg Johannes VI
Vlag van Verenigde Koninkryk Flag of Portugal (1750).svg William Beresford
Flag of Portugal (1750).svg Miguel Pereira Forjaz
Vlag van Nederland Willem I
Flag of the Kingdom of Sardinia.svg Victor Emmanuel I
State flag simple of the Grand Duchy of Tuscany.svg Ferdinand III
Flag of the Papal States (1808-1870).svg Pous Pius VII
Flag of the Kingdom of the Two Sicilies (1816).svg Ferdinand IV
Royal Standard of the King of France.svg Lodewyk XVIII
Vlag van Swede Gustav IV Adolf
Vlag van Swede Karel XIII
Vlag van Swede Karel XIV Johann
Flagge Herzogtum Braunschweig.svg Frederik Wilhelm
Flag of Bavaria (striped).svg Maksimiliaan I Josef
Flag of Bavaria (striped).svg Karel Filips van Wrede
Hannover Karel Alten
Flagge Königreich Württemberg.svg Frederik I
Flag of the House of Nassau Weilburg.svg Frederik Willem
Flag of Tirol.svg Andreas Hofer (†)
Vlag van Switserland Alois von Reding
Flag of the Prince-Bishopric of Montenegro2.svg Petar I Petrović-Njegoš
Flag of Ottoman Algiers.svg Hadji Ali ben Khrelil[2]

Vlag van Frankryk Flag of the Napoleonic Kingdom of Italy.svg Napoleon Bonaparte

Vlag van Frankryk Louis Alexandre Berthier
Vlag van Frankryk Joachim Murat
Vlag van Frankryk Louis-Nicolas Davout
Vlag van Frankryk Jean Lannes (†)
Vlag van Frankryk André Masséna
Vlag van Frankryk Michel Ney
Vlag van Frankryk Jean-de-Dieu Soult
Vlag van Frankryk Armand Augustin Louis de Caulaincourt
Vlag van Frankryk Karel XIV Johannes
Vlag van Frankryk Pierre-Charles Villeneuve
Vlag van Frankryk Jean-Baptiste Bessières (†)
Vlag van Frankryk Bon Adrien Jeannot de Moncey
Vlag van Frankryk Jean-Baptiste Jourdan
Vlag van Frankryk Édouard Adolphe Casimir Joseph Mortier
Vlag van Frankryk Jean-Andoche Junot
Vlag van Frankryk Claude Victor
Vlag van Frankryk Jacques MacDonald
Vlag van Frankryk Nicolas Charles Oudinot
Vlag van Frankryk Auguste Frédéric Louis Viesse de Marmont
Vlag van Frankryk Louis Gabriel Suchet
Vlag van Frankryk Laurent de Gouvion Saint-Cyr
Vlag van Frankryk Emmanuel de Grouchy
Vlag van Spanje Josef Bonaparte
Vlag van Nederland Lodewyk Bonaparte
Flag of the Duchy of Warsaw.svg Josef Poniatowski (†)
POL COA Ciołek.svg Jan Henryk Dąbrowski
Flag of the Napoleonic Kingdom of Italy.svg Eugène de Beauharnais
Flag of the Principality of Lucca (1805-1809).svg Felice Baciocchi
Flag of the Kingdom of Etruria.svg Lodewyk I
Flag of the Kingdom of Naples (1811).svg Joachim Murat (†)
Alleged flag of the Rhine Confederation 1806-13.svg Jérôme Bonaparte
Alleged flag of the Rhine Confederation 1806-13.svg Maksimiliaan I Josef
Alleged flag of the Rhine Confederation 1806-13.svg Frederik Augustus I
Alleged flag of the Rhine Confederation 1806-13.svg Frederik I
Alleged flag of the Rhine Confederation 1806-13.svg Karel Filips van Wrede
Vlag van Swede Karel XIII
Vlag van Swede Karel XIV Johannes
Vlag van Denemarke Frederik VI
Vlag van Denemarke Karel Augustus (†)
Vlag van Denemarke Ernst Peymann
Flag of Agha Mohammad Khan.svg Fath Ali Shah Qajar
Flag of Agha Mohammad Khan.svg Abbas Mirza
Fictitious Ottoman flag 2.svg Muhammad Ali Pasha
Fictitious Ottoman flag 2.svg Mustafa IV (†)
Fictitious Ottoman flag 2.svg Mahmoed II
Fictitious Ottoman flag 2.svg Selim III (†)

Fictitious Ottoman flag 2.svg Ali Pasha

Vlag van Verenigde State van Amerika James Madison

Ongevalle en verliese
Tussen 3 350 000 en 6 500 000

Die Napoleontiese Oorloë was 'n reeks konflikte wat Napoleon Bonaparte se Franse Ryk en verskillende Europese geallieerde en strydende koalisies tussen 1803 en 1815 ingesluit het. Die oorloë was 'n vervolg van dié wat deur die Franse Rewolusie van 1789 aangehits is en het tydens 'n deel van die Eerste Franse Republiek en die hele bestaan van die Eerste Franse Keiserryk plaasgevind. Die reeks konflikte het 'n omwenteling teweeggebring in die Europese weermagte en het op 'n ongekende skaal plaasgevind, hoofsaaklik as gevolg van die toepassing van diensplig in Frankryk. Franse mag het vinnig toegeneem en die meeste dele van Europa ingeneem, maar het skielik ineengestort na Frankryk se rampspoedige inval van Rusland in 1812. Napoleon se ryk het uiteindelik 'n algehele militêre nederlaag gely, wat gelei het tot die herstelling van die Franse Bourbon-monargie. Die oorloë het die ontbinding van die Heilige Romeinse Ryk ingelui, terwyl die Spaanse Ryk ook begin ontrafel het: die Franse besetting van Spanje het die Spaanse houvas op sy kolonies verswak, wat die weg gebaan het vir nasionalistiese revolusies in Latyns-Amerika. Ná die Napoleontiese Oorloë sou die Britse Ryk vir die volgende eeu die plek van voorste wêreldmag inneem.

Die Eerste Franse Ryk onder Napoleon Bonaparte in sy grootste uitbreiding in 1812.

Daar is geen konsensus oor die presiese einddatum van die Franse Rewolusionêre Oorlog en die begindatum van die Napoleontiese Oorloë nie. Een moontlike datum is 9 November 1799, toe Bonaparte die mag in Frankryk deur middel van 'n staatsgreep verkry het. 'n Ander moontlik datum is 18 Mei 1803, toe 'n hernieude oorlogsverklaring tussen Brittanje en Frankryk die enigste tydperk van vrede in Europa tussen 1792 en 1814 beëindig het. 'n Derde moontlike datum is 2 Desember 1804: die dag wat Bonaparte homself as Keiser van Frankryk gekroon het.

Die Napoleontiese Oorloë is op 18 Junie 1815 ná Napoleon se finale nederlaag by Waterloo en die Tweede Verdrag van Parys beëindig.

Verwysings[wysig | wysig bron]