Tokio
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Tokio 東京都 Tōkyō-to |
|||||
|
|||||
Koördinate: 35°41′N 139°45′O / 35.683°N 139.750°OKoördinate: 35°41′N 139°45′O / 35.683°N 139.750°O | |||||
Land | Japan | ||||
---|---|---|---|---|---|
Prefektuur | Tokio | ||||
Regering | |||||
- Goewerneur | Naoki Inose | ||||
Oppervlak | |||||
- Stad | 2 188 km² (844,8 vk m) | ||||
Bevolking (1 Desember 2015) | |||||
- Stad | 13 613 660 (8 652 700 in spesiale afdelings) |
||||
- Digtheid | 6,200/km² (16,1/myl2) | ||||
Webwerf: http://www.metro.tokyo.jp/ENGLISH/index.htm |
Tokio (東京 Tōkyō?), amptelik die Tokio-metropool (東京都 Tōkyō-to?), is die hoofstad en grootste stad van Japan. Dit is ook een van die 47 prefekture van Japan.[1] Dit is die setel van die Japannese regering en die tuiste van Japan se keiserlike familie. Die naam Tokio beteken "oostelike hoofstad" in Japannees.
Verwysings[wysig | wysig bron]
- ↑ “The Structure of the Tokyo Metropolitan Government”. URL besoek op 2007-10-13.
Eksterne skakels[wysig | wysig bron]
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Tokio.
|
|