2015

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
2015
| 20ste eeu | 21ste eeu | 22ste eeu |

◄ ◄ | | 2010 | 2011 | 2012 | 2013 | 2014 | ◄ 2015 ► | 2016 | 2017 | 2018 | 2019 | 2020 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Calendar-nl.png Kalenders  
André Brink Portrait.jpg
André P. Brink, oorlede 6 Februarie
Gregoriaanse kalender 2015
MMXV
Ab urbe condita 2768
Armeense kalender 1464

ԹՎ ՌՆԿԴ

Sjinese kalender 4711 – 4712

辛午 – 壬未

Ethiopiese kalender 2007 –2008
Hebreeuse kalender 5775 – 5776
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 2070 – 2071
- Shaka Samvat 1937 – 1938
- Kali Yuga 5116 – 5117
Irannese kalender 1393 –1394
Islamitiese kalender 1437 –1437


Die jaar 2015 is 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dis die 15de jaar van die 21ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het dit 12 maande, 52 weke en 365 dae.

2015 is tydens die agt-en-sestigste sitting van die Algemene Vergadering van die Verenigde Nasies as die internasionale jaar van lig en van grond aangewys.

Gebeure[wysig | wysig bron]

Hage Geingob tydens sy inhuldiging as president van Namibië
Uitslag van die Ierse referendum oor selfdegeslaghuwelike volgens distrikte

   Ja

   Nee


Muhammadu Buhari (regs) neem die Nigeriese presidentsamp van Goodluck Jonathan (links) oor

Geboortes[wysig | wysig bron]

Sterftes[wysig | wysig bron]

Leonard Nimoy oorlede op 27 Februarie
Omar Sharif oorlede op 10 Julie
Henning Mankell oorlede op 5 Oktober
Helmut Schmidt oorlede op 10 November