Asore

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Região Autónoma dos Açores
Outonome Region Asore
Flag of the Azores.svg Azr.png
Vlag Wapen
LocationAzores.png
Hoofstad Ponta Delgada
Oppervlak
 – Totaal
 – % van Portugal
Gelys 10de
 2 334 vk km
 1,5%
Bevolking
 – Totaal (2001)
 – % van Portugal
 – Bevolkingsdigtheid
Gelys 9ste
 241 736
 2,5%
 104/vk km
Statuut van Selfregering 1976
ISO 3166-2 PRT
President Vasco Cordeiro
Governo Regional dos Açores
Kaart van die Asore.
Angra do Heroísmo, die oudste nedersetting van die Asore.

Die Asore (Portugees: Região Autónoma dos Açores) is 'n eilandgroep geleë in die Noord-Atlantiese Oseaan tussen 36°43′N 24°46′W / 36.717°N 24.767°W / 36.717; -24.767 en 39°56′N 31°16′W / 39.933°N 31.267°W / 39.933; -31.267 omtrent 3600 km reg oos van Noord-Amerika, en 1500 km wes van Lissabon, Portugal. Die eilande is (per ongeluk) in 1417 deur Portugese seevaarders herontdek waarna Portugese settelaars hulle daar vestig. Dit is tans 'n outonome gebied van Portugal.

Die eilande is 'n gewilde vakansieoord borduurkunstenaars, Oujaarsaandfeesvieringe met indrukwekkende vuurwerkvertoning, 'n aangename klimaat, mooi landskap en pragtige blomme.

Eilande en eilandjies in die outonome gebied[wysig | wysig bron]

Die belangrikste eilande in die outonome gebied van Asore is:

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan: