Tuisblad
Welkom by Wikipedia,
die vrye ensiklopedie wat deur enigeen verbeter en uitgebrei kan word.
|
|
Help ons om ’n Afrikaanse wêreldklas-ensiklopedie te skep. | |
Inleiding • Hulp • Kontak | Gebruikersportaal • Voorbladartikels • Kategorieë • Stel ’n vraag |
Voorbladartikel
Die nasionale vlag van Singapoer is op 3 Desember 1959 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon twee horisontale bane in rooi bo en wit onder en ’n wit sekelmaan en vyf vyfpuntige sterre in die skildhoek. Singapoer het in 1959 selfregering binne die Britse Ryk verkry. Die vlag is op 9 Augustus 1965 as nasionale vlag herbevestig toe die republiek onafhanklikheid verkry het. Voor onafhanklikheid was dit die enigste staatsvlag in Maleisië wat nie ’n verhouding van 1:2 gehad het nie. Die elemente op die vlag (die kleure, sekelmaan en sterre) dui op ’n jong, opkomende volk, verenigde broederskap en gelykheid en nasionale ideale. Vaartuie gebruik nie die nasionale vlag as ’n vaandel nie. Handelskepe en ontspanningstuie gebruik ’n burgerlike vaandel van rooi met ’n variant van die sekelmaan-en-sterre-embleem in die middel. Nie-militêre regeringsvaartuie soos skepe van die kuswag gebruik ’n blou staatsvaandel met die nasionale vlag in die skildhoek en ’n agtpuntige rooi-en-wit windroos op die wapperkant. Oorlogskepe van die vloot vertoon ’n vaandel soortgelyk aan die staatsvaandel, maar dan in wit met ’n rooi windroos. Die reëls wat deur die Wet op die Wapen en Vlag en Nasionale Lied van Singapoer gedefinieer is, beheer die gebruik en vertoon van die nasionale vlag. Die reëls is effens verslap sodat burgers op nasionale dae die vlag op voertuie, of enige tyd van die jaar aan hul huise kan vertoon. In die nuus
Het u geweet...
... dat 2006 as 'n Mozart-jaar gevier is? Mozart is 250 jaar tevore, op 27 Januarie 1756 gebore. ... dat die kapibara se idiomatiese naam, "watervark", 'n wanbenaming is? Dié dier is in werklikheid verwant aan die muis en die rot, en met lengtes tot meer as 130cm, is dit die grootste knaagdier ter wêreld. Vandag in die geskiedenis
3 Maart: Hinamatsuri in Japan
|
Vind artikels
|
|
Geografie - Geologie Afrika • Suider-Afrika • Amerika • Antarktika • Asië • Europa • Oseanië Rusland • Turkye • Verenigde State van Amerika Lande • Baaie • Berge • Eilande • Mere • Oseane • Riviere • Woestyne |
||
Geskiedenis |
||
Kultuur |
||
Religie |
||
Samelewing |
||
Taal |
||
Tegnologie |
||
Wetenskap |
||
Wikipedia in ander tale
|
||
Weergawes met meer as 1 000 000 artikels Cebuano • Deutsch • English • Español • Français • Italiano • 日本語 • Nederlands • Polski • Русский • Svenska • Winaray • Tiếng Việt |
||
Weergawes met meer as 750 000 artikels Português • 中文 |
||
Weergawes met meer as 500 000 artikels Українська |
||
Weergawes met meer as 250 000 artikels العربية • Català • Čeština • فارسی • Suomi • Magyar • Bahasa Indonesia • 한국어 • Bahasa Melayu • Norsk (bokmål) • Română • Srpskohrvatski / српскохрватски • Српски / srpski • Türkçe |
||
Weergawes met meer as 100 000 artikels Azərbaycanca • Беларуская • Български • Нохчийн • Dansk • Ελληνικά • Esperanto • Eesti • Euskara • Galego • עברית • हिन्दी • Hrvatski • Հայերեն • ქართული • Қазақша • Latina • Lietuvių • Baso Minangkabau • Norsk (nynorsk) • Simple English • Slovenčina • Slovenščina • ไทย • اردو • Oʻzbekcha • Volapük • Bân-lâm-gú |
||
Weergawes met meer as 50 000 artikels Беларуская (тарашкевіца) • Brezhoneg • Bosanski • Cymraeg • Kreyòl ayisyen • Кыргызча • Latviešu • Malagasy • Македонски • नेपाल भाषा • Occitan • Piemontèis • Shqip • தமிழ் • తెలుగు • Tagalog • Татарча / tatarça |
||
Lys van alle taalweergawes van Wikipedia |
||
Susterprojekte
|
||
|
||
|
||
|
||
|
||
|
||
|
||
|
||
|
Indien u die verkeerde datum sien of sjablone opgedateer het, moet u die voorblad verfris.
|