Bali

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bali
Ligging van Bali
Ligging van Bali
Geografie
Ligging Indiese Oseaan
Koördinate 8°22′S 115°08′O / 8.367°S 115.133°O / -8.367; 115.133
Argipel Klein Sunda-eilande
Oppervlakte 5 780,06 vk km
Hoogste punt Mount Agung 3 031 m
Administrasie
Vlag van Indonesië Indonesië
Provinsie Bali
Hoofstad Denpasar
Grootste stad Denpasar (788 445)
Demografie
Bevolking 3 891 428
Bevolkingsgroepe Balinese (90%), Javane (7%), Baliaga (1%), Madurese (1%)[1]
Satellietbeeld van Bali
Kaart van Bali
Rysvelde op Bali

Bali is 'n eiland en provinsie van Indonesië, en die hoofstad sedert 1958 is Denpasar.

Hindoeïsme is die dominante godsdiens in Bali (83,5%), gevolg deur Moslems (13,4%), Christene (2,5%) en Boeddhiste (0,5%).[2]

Stede[wysig | wysig bron]

Geskiedenis[wysig | wysig bron]

  • 12 Oktober 2002: 'n Reeks motorbomme ontplof in Kuta (Denpasar) met die gevolg dat 202 mense sterf en 'n verdere 209 beseer word.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) Suryadinata, Leo; Arifin, Evi Nurvidya and Ananta, Aris (2003). Indonesia's Population: Ethnicity and Religion in a Changing Political Landscape. Institute of Southeast Asian Studies. ISBN 9812302123. 
  2. (id) Penduduk Menurut Wilayah dan Agama yang Dianut (2010 Census). bps.go.id

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]