Dwelmoorlog in Meksiko

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Dwelmoorlog in Meksiko
Mexican States with mafia conflicts.png
Uitbreiding van die dwelmoorlog in Meksiko.
Datum 11 Desember 2006 (Begin van die Operasie Michoacan[1])onlangs
Ligging Meksikaanse deelstaate Baja California, Durango, Sinaloa, Guerrero, Chihuahua, Michoacán, Tamaulipas, Nuevo León, Veracruz, Coahuila, Jalisco, San Luis Potosí, Nayarit, Zacatecas, Oaxaca, Morelos en Sonora.[2]
Resultaat Voortdurend
Strydende partye
Vlag van Meksiko Meksiko
  • Weermag
  • Lugmag
  • Vloot
  • Mariniers
  • Federale polisie
  • Staats- en Munisipale polisiedienste
  • Prokureur-generaal
  • Ministeriële federale polisie

Ondersteun deur:
Vlag van Colombia Colombia
Vlag van Kanada Kanada
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State

Dwelmkartelle*
  • Sinaloa-kartel[3]
  • Golf-kartel[3]
  • Juárez-kartel[3]
  • Tempelridders-kartel[3]
  • Tijuana-kartel[3]
  • La Familia-kartel[3]
  • Los Zetas-kartel[3]
  • Beltrán-Leyva-kartel[3]
  • Jalisco Nuwe generasiekartel[3]
  • Onafhanklike kartel van Acapulco[3]
  • La Barredora-kartel[3]

* Die groepe wat hier gelys word werk nie noodwendig saam nie, maar is almal betrokke in 'n stryd teen mekaar.

Aanvoerders
Enrique Peña Nieto

Vidal Francisco Soberón Sanz
Salvador Cienfuegos Zepeda
Miguel Ángel Osorio Chong
Jesús Murillo Karam
Felipe Calderón
Mariano Francisco Saynez Mendoza
Guillermo Galván Galván
Marisela Morales
Sergio Aponte Polito[4]

Joaquín Guzmán Loera

Ismael Zambada García
Ignacio Coronel Villarreal (†)
Antonio Cárdenas Guillén (†)
Jorge Eduardo Costilla Sánchez
Vicente Carrillo Fuentes
Luis Fernando Sánchez Arellano
Heriberto Lazcano Lazcano (†)
Miguel Treviño Morales
Arturo Beltrán Leyva (†)
Héctor Beltrán Leyva
Nazario Moreno González (†)

Sterkte
50 000 soldate[5]
35 000 federale polisie[6]
100 000 voetsoldate[7][8][9]
Ongevalle en verliese
+1 000 polisielede en aanklaers vermoor[10]

138 soldate vermoor[11]
14 Marines vermoor[11]
318 Federale polisie vermoor[11]
58 joernaliste vermoor[12]
~1 000 kinders vermoor[13][14]

121 199 kartellede aangehou[15]
8 500 skuldig bevind[16]
62 vermoor in 2006[17]

2 837 vermoor in 2007[17]
6 844 vermoor in 2008[17]
11 753 vermoor in 2009[17]
19 546 vermoor in 2010[18][19]
24 068 vermoor in 2011[20][21][22]
18 061 vermoor tot 31 Oktober 2012[23]
Totaal: 90 000-106 000 vermoor
+6 800 vermoor in 2013 onder president Nieto[24]
Totale skatting van sterfgevalle (wisselend): 83 191+ tydens die presidentskap van Felipe Calderon. 6 800+ vermoor tydens die eerste drie maande onder president Enrique Nieto[25] = 90 000+[26][26]
Totaal verplaas: 1,6 miljoen[27]

Gebiede van die Meksikaanse dwelmkartelle in 2010: ██ Tijuana-kartel ██ Beltrán Leyva-kartel ██ Sinaloa-kartel ██ Juárez-kartel ██ La Familia Michoacana ██ Golfkartel ██ Los Zetas ██ Omstrede gebiede
Moorde in Meksiko sedert 2006 met betrekking in die dwelmoorlog.

Die Dwelmoorlog in Meksiko (Spaans: Guerra contra el narcotráfico en México) is 'n oorlog tussen die Meksikaanse staat en die Meksikaanse dwelmkartelle, wat amptelik op 11 Desember 2006 met Operasie Michoacan onder president Felipe Calderón begin het. Reeds in die 1990's en vroeë 2000's het gewelddadige konflikte tussen die dwelmkartelle en die regering onder president Vicente Fox plaasgevind.

Die belangrikste rede vir die oorlog is die dwelmhandel na die Verenigde State en Kanada, wat die kartelle tot 90% oorheers. Intussen is die kartelle ook in onwettige transaksies soos smokkelhandel van mense, wapensmokkelary en prostitusie betrokke.

Die invloedsfeer van die kartelle strek van Vancouver in Kanada tot die VSA, vanaf Guatemala tot Colombia en Wes-Afrika. In Noord-Meksiko aan die grens met die VSA het die kartelle die staat se houvas op vrede en geregtigheid geneutraliseer. So is Ciudad Juárez, aan die grens met die VSA, sedert die begin van die oorlog die stad met die meeste moorde per jaar. Elke dag word gemiddeld sewe mense vermoor.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) Grillo, Ioan, "Mexico cracks down on violence", Seattle Post-Intelligencer, 11 Desember 2006. URL besoek op 29 November 2006.
  2. (es) "El narco se expande en México". URL besoek op 7 April 2013.
  3. 3,00 3,01 3,02 3,03 3,04 3,05 3,06 3,07 3,08 3,09 3,10 (en) Database – Uppsala Conflict Data Program. UCDP. Besoek op 21 September 2013.
  4. (en) "Mexican general makes explosive accusations", Los Angeles Times, 23 April 2008. URL besoek op 12 Mei 2010.
  5. (en) "Four Gunmen Die in Clash with Mexican Troops", Latin American Herald Tribune, 4 Maart 2010. URL besoek op 7 April 2013.
  6. (en) Rafael Romo, "Mexico sees hope among drug violence", CNN News, 9 Februarie 2011. URL besoek op 7 April 2013.
  7. (en) EXCLUSIVE: 100,000 foot soldiers in Mexican cartels
  8. (en) Mexico Federal Troops and police rush into Juarez to try and retake the city
  9. (en) U.S. Says Threat of Mexican Drug Cartels Approaching 'Crisis Proportions'
  10. (es) Gonzales, Maria de la Luz, "Suman 10 mil 475 ejecuciones en esta administracion: PGR", El Universal, 2009-03-25. URL besoek op 7 April 2013.
  11. 11,0 11,1 11,2 (es) Silvia Otero, "Con 'La Teniente', Marina tendra su serie de TV", El Universal, 19 Augustus 2011. URL besoek op 7 April 2013.
  12. (es) "Alarmante, situación de periodistas en México", El Universal, 10 Januarie 2010. URL besoek op 7 April 2013.
  13. (es) (Januarie 2011) “INFORME ALTERNATIVO SOBRE EL PROTOCOLO FACULTATIVO DE LA CONVENCIÓN SOBRE LOS DERECHOS DEL NIÑO” (PDF).
  14. (es) "En menos de 5 años han muerto más de mil niños a manos del narco", Excelsior, 19 Maart 2011. URL besoek op 7 April 2013.
  15. (es) "Oficial: más de 22 mil 700 muertos por violencia", El Universal, 13 April 2010. URL besoek op 7 April 2013.
  16. (es) José Luis Ruiz, "Guerra al narco asfixia penales", El Universal, 10 Januarie 2011. URL besoek op 7 April 2013.
  17. 17,0 17,1 17,2 17,3 (es) El Universal Oficial: más de 22 mil 700 muertos por violencia
  18. (es) Jorge Ramos Pérez, "La lucha anticrimen deja 34 mil muertes en 4 años", El Universal, 13 Januarie 2011. URL besoek op 7 April 2013.
  19. (en) "Mexico's Drug War: Number of dead passes 30,000", BBC, The BBC, 16 Desember 2010. URL besoek op 7 April 2013.
  20. (en) Mexico Total Dead (2011)”. WM Consulting. URL besoek op 7 April 2013.
  21. (en) Mariano Castillo, "2011 drug violence kills nearly 13,000 in Mexico, new figures show", CNN News, 11 Januarie 2011. URL besoek op 7 April 2013.
  22. (en) William Booth, "In Mexico, 12,000 killed in drug violence in 2011", Washington Post, 2 Januarie 2012. URL besoek op 7 April 2013.
  23. (es) "El narco asesina a tres mil 810 en lo que va del año", Excelsior, 5 Mei 2012. URL besoek op 7 April 2013.
  24. (es) Siete meses del sexenio de Peña: casi siete mil ejecuciones”. Excelsior. URL besoek op 2013-07-15.
  25. (en) Shooting at Mexico bar leaves many dead – Americas”. Al Jazeera English. URL besoek op 2013-04-22.
  26. 26,0 26,1 (en) "Mexico's drug war is at a stalemate as Calderon's presidency ends", 26 November 2011. URL besoek op 1 Desember 2012.
  27. (es) "Desplazados, tragedia silenciosa en México", 7 Januarie 2012. URL besoek op 7 April 2013.

Bronne[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:


Vlag van Meksiko Geskiedenis van Meksiko Wapen van Meksiko
Meso-Amerika OlmekeMixtekeToltekeTeotihuacáneZapotekeMayaTlaxcaltekeAsteke
Kolonisasie Spaanse verowering van die Asteekse Ryk (1519–1521) • Spaanse verowering van Yucatan (1527–1697) • Nieu-Spanje (1535–1821) • Meksikaanse Onafhanklikheidsoorlog (1810–1821)
1821–1864 Eerste Meksikaanse Keiserryk (1821–1823) • Texaanse Onafhanklikheidsoorlog (1835–1836) • Koekoorlog (1838) • Meksikaans-Amerikaanse Oorlog (1846–1848) • Kasteoorlog (1847–1901) • Hervormingsoorlog (1857–1861) • Franse intervensie in Meksiko (1861–1867)
1864–1929 Tweede Meksikaanse Keiserryk (1864–1867) • Meksikaanse Rewolusie (1910–1920) • Cristero-oorlog (1926–1929)
Moderne geskiedenis Chiapas-konflik (1994) • Dwelmoorlog in Meksiko (2006–hede)