Vanuatu

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ripablik blong Vanuatu (Bislama)
Republic of Vanuatu (Engels)
République de Vanuatu (Frans)
Republiek Vanuatu
Vlag van Vanuatu Wapen van Vanuatu
Vlag Wapen
Nasionale leuse: Long God yumi stanap[1][2][3]
(Bislama vir: "In God ons staan")
Volkslied: Yumi, Yumi, Yumi
(Bislama vir: "Ons, Ons, Ons")
Ligging van Vanuatu
Hoofstad Port Vila

17°45′S 168°18′O / 17.750°S 168.300°O / -17.750; 168.300

Grootste stad Port Vila
Amptelike tale Bislama, Engels en Frans
Regering Unitêre parlementêre
republiek
Baldwin Lonsdale
Charlot Salwai
Onafhanklikheid
Onafhanklikheid
• van Frankryk en
die Verenigde Koninkryk



30 Julie 1980
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
12 190 km2  (161ste)
4 710 myl2
feitlik niks
Bevolking
 - 2015-skatting
 - 2009-sensus
 - Digtheid
 
272 264[4] (-)
243 304[5]
19,7 / km2 (188ste)
51 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2011-skatting

$1,204 miljard[6]
$4 916[6]

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2011-skatting

$743 miljoen[6]
$3 036$4 916[6]

MOI (2014) Green Arrow Up Darker.svg 0,594[7] (134ste)  –  medium
Gini (2010) 37,2[8] –  medium
Geldeenheid Vatu (VUV)
Tydsone
 - Somertyd
VUT (UTC+11)
nie toegepas nie (UTC+11)
Internet-TLD .vu
Skakelkode +678
Kaart van Vanuatu

Vanuatu, amptelik die Republiek van Vanuatu (Bislama: Ripablik blong Vanuatu, Engels: Republic of Vanuatu, Frans: République de Vanuatu), is 'n eilandnasie in die Stille Oseaan en Oseanië met 'n oppervlakte van 12 190 km² en het 'n bevolking van 272 264 in 2015 gehad. Vanuatu is in die ooste van Australië, in die suidooste van die Solomoneilande, in die weste van Fidji en in die noordooste van Nieu-Kaledonië geleë. Die hoofstad en grootste stad is Port Vila.

Vanuatu (van-WAH-toe) beteken "ons land" en die plaaslike mense noem hulself die "Ni-Vanuatu". Voor hul onafhanklikheid in 1980 van die Verenigde Koninkryk en Frankryk, was hierdie groep van 83 eilande bekend as die Nuwe Hebride — 'n naam gegee deur kommandeur James Cook na aanleiding van die Hebride in Skotland. Alhoewel Vanuatu se ampstale Engels, Frans, en Bislama is, word 105 ander tradisionele tale gepraat regoor die eilande.

Daar is 'n aktiewe vulkaan genaamd Azur gelee op die suidelike eiland van Tanna3, en die eiland Ambrym het ook aktiewe vulkane.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) Selmen, Harrison (17 Julie 2011). “Santo chiefs concerned over slow pace of development in Sanma”. Vanuatu Daily Post. URL besoek op 12 Junie 2015.
  2. (en) John Lynch en Fa'afo Pat (eds), Proceedings of the first International Conference on Oceanic Linguistics, Australian National University, 1993, bl. 319.
  3. (en) G. W. Trompf, The Gospel Is Not Western: Black Theologies from the Southwest Pacific, Orbis Books, 1987, bl. 184.
  4. (en) Central Intelligence Agency. “Vanuatu”. The World Factbook. URL besoek op 11 Februarie 2016.
  5. (en) (2009) “2009 Census Household Listing Counts” (PDF). Besoek op 12 Junie 2015.
  6. 6,0 6,1 6,2 6,3 (en) Vanuatu”. Internasionale Monetêre Fonds. URL besoek op 11 Februarie 2016.
  7. (en) 2015 Human Development Report”. United Nations Development Programme: 2015. URL besoek op 11 Februarie 2016.
  8. (en) Gini Index”. Wêreldbank. URL besoek op 2 Maart 2011.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]


 
Lande en gebiede in Oseanië
Lande: Australië | Fidji | Gefedereerde State van Mikronesië | Kiribati | Marshalleilande | Nauru | Nieu-Seeland | Palau | Papoea-Nieu-Guinee | Salomonseilande | Samoa | Tonga | Tuvalu | Vanuatu
Afhanklike gebiede: Australië: Norfolkeiland | Chili: Paaseiland | Frankryk: Frans-Polinesië | Nieu-Kaledonië | Wallis en Futuna | Nieu-Seeland: Cookeilande | Niue | Tokelau | Verenigde Koninkryk: Pitcairn | Verenigde State van Amerika: Amerikaans-Samoa | Baker-eiland | Guam | Hawaii | Howland-eiland | Jarvis-eiland | Johnston-atol | Kingman-rif | Midway-atol | Noordelike Mariana-eilande | Palmyra-atol | Wake-eiland

Lande van: Afrika - Asië - Europa - Noord-Amerika - Suid-Amerika
Karibiese gebied - Midde-Ooste - Sentraal-Amerika