Uitvoerende kunste

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Die uitvoerende kunste is vorms van kuns waarin die klem gelê word op die uitvoering van sekere liggaamlike en vokale handelinge deur een of meer kunstenaars.