Stephen Watson

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Stephen Watson
Gebore 6 November 1954
Kaapstad, Unie van Suid-Afrika
Oorlede 10 April 2011 (op 56)
Kaapstad, Suid-Afrika
Beroep digter en akademikus

Stephen Watson (6 November 195410 April 2011) was 'n Suid-Afrikaanse digter en akademikus.

Die meeste van sy poësie handel oor Kaapstad, waar hy woon. Hy doseer Engels aan die Universiteit van Kaapstad.

Poësie[wysig | wysig bron]

  • Poems 1977-1982 (1983)
  • In This City (1986)
  • Cape Town Days (1989)
  • Return of the Moon (1991)
  • Presence of the Earth (1995)
  • The Other City (2000)

Romans[wysig | wysig bron]

  • Selected Essays: 1980-1990 (1990)
  • A Writer's Diary (1997)