SAP (maatskappy)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
SAP AG
SAP 2011 logo.svg
Tipe Aandelemaatskappy
Gestig 1972
Hoofkantoor Walldorf, Baden-Württemberg, Duitsland
Sleutelpersone Bill McDermott en Jim Hagemann Snabe (hoof uitvoerende beampte)
Hasso Plattner (voorsitter van die Raad)
Gebied bedien Wêreldwyd
Industrie Maatskappy-sagteware
Inkomste €16,82 miljard[1] (2013)
Bedryfsinkomste €4,40 miljard[1] (2013)
Netto inkomste €3,33 miljard[1] (2013)
Werknemers 64 598[1] (2013)
Webwerf sap.com

SAP is die naam van 'n Duitse sagteware-reus. Hulle produkte sluit sagteware vir ERP (Engels: Enterprise resource planning) in. Die naam kom van die akroniem vir Systeme, Anwendungen, Produkte in der Datenverarbeitung wat beteken "Sagteware - Toepassings - Programme".

Die maatskappy se hoofproduk is SAP R/3 (die nuwe naam is mySAP).

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Annual Report 2013, Financial Highlights”. SAP AG. URL besoek op 17 April 2014.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]