Robert Koch

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Robert Koch
RobertKoch cropped.jpg
Geboortenaam Robert Heinrich Herman Koch
Gebore 11 Desember 1843
Clausthal, Koninkryk van Hannover
Oorlede 27 Mei 1910
Baden-Baden, Groothertogdom van Baden
Nasionaliteit Duits
Vakgebied Biochemie
Instelling(s) Keiserlike Gesondheidskantoor, Berlyn
Universiteit van Berlyn
Alma mater Universiteit van Göttingen
Doktorale promotor(s) Friedrich Gustav Jakob Henle
Bekend vir Ontdekking van bakteriologie
Koch se postulate van kiem-teorie
Isolasie van antraks, tuberkulose en cholera
Invloed op Friedrich Loeffler
Toekennings Nobelprys vir Fisiologie of Geneeskunde (1905)
Robert Koch signature.svg

Heinrich Hermann Robert Koch (11 Desember 1843 - 27 Mei 1910) was 'n Duitse dokter en mikrobioloog. Hy het beroemdheid verwerf vir die ontdekking van tuberkel bacillus (1882) en cholera bacillus (1883) en vir sy ontwikkeling van Koch se postulate. Koch was een van die stigters van die studie-rigting bakteriologie. Koch was ook betrokke by ondersoeke na 'n verskeidenheid van mens- en diere-siektes soos melaatsheid, plaag, malaria en beessiektes.

Die Nobelprys vir geneeskunde is aan hom toegeken in 1905.