Ingenieurswese

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Die ingenieurswese is die toepassing van natuurwetenskappe om die wêreld te (probeer) verbeter. 'n Persoon wat van ingenieurswese 'n beroep maak word 'n ingenieur genoem. Die ingenieur spits hom/haar toe op ontwerp, analise, en/of konstruksie deur gebruik te maak van aanleering en toepassing van kennis.

Ingenieurswese kan opgedeel word in die vakrigtings