Demokrasie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Demokrasie oor die wêreld: ██ Regerings, wat hulself as demokrasieë definieer. ██ Regerings, wat hulself nie as demokrasieë identifiseer nie: Broenei, Fidji, Oman, Saoedi-Arabië, Vatikaanstad en die Verenigde Arabiese Emirate

Demokrasie is 'n regeringsvorm gekenmerk deur gereelde en vry verkiesings waaraan meer as een party kan deelneem; verskansde burgerregte en vrye media. Die woord het sy oorsprong uit Grieks, δημοκρατíα wat bestaan uit δημος (die mense), en κρατειν (om te regeer), en die suffiks íα; dit beteken dus "Regering deur die mense".

Sien ook[wysig | wysig bron]