Asetielcholien
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Naam | Asetielcholien |
|
|
Chemiese formule | C7H16NO2+ |
Molekulêre massa | 146.21 g/mol ame |
Asetielcholien, ook gespel Acetylcholine, is 'n organiese molekuul wat gebruik word as 'n neurotransmitter, onder andere in mense. Die molekuul is 'n ester van asynsuur en cholien