Suid-Amerika

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Suid-Amerika

Ligging van Suid-Amerika op 'n wêreldkaart

Oppervlakte 17 840 000 km² (4de)
Bevolking 385 742 554 (2011, 5de)
Bevolkingsdigtheid 21,4/km²
Lande 12
Afhanklike gebiede 3
Tale Spaans, Portugees, Engels, Frans, Nederlands, Quechua, Aymara, Guaraní, Papiaments en verskeie ander
Tydsones UTC-2 (Brasilië) tot UTC-5 (Ecuador)
Grootste stede Vlag van Brasilië São Paulo
Vlag van Peru Lima
Vlag van Colombia Bogotá
Vlag van Brasilië Rio de Janeiro
Vlag van Chili Santiago de Chile
Vlag van Venezuela Caracas
Vlag van Argentinië Buenos Aires
Vlag van Brasilië Salvador da Bahia
Vlag van Brasilië Brasília
Vlag van Brasilië Fortaleza
Vlag van Brasilië Belo Horizonte

Suid-Amerika is 'n kontinent in die Westelike Halfrond van die Aarde met meeste van sy gebied in die Suidelike Halfrond. Die kontinent lê tussen die Stille Oseaan (in die weste) en die Atlantiese Oseaan (in die ooste). Die Andesgebergtes loop langs die westekant van die kontinent af. Die gebied oos van die Andes is hoofsaaklik tropiese reënwoude met die Amasonerivier wat deur die noorde kant van Suid-Amerika vloei.

Lande in Suid-Amerika[wysig | wysig bron]

Nasa-Satellietbeeld van Suid-Amerika
Naam van streek en gebied, met vlag Oppervlak
(km²)
Bevolking
(2009)
Bevolkingsdigtheid
(per km²)
Hoofstad
Vlag van Argentinië Argentinië 2 766 890 40 482 000 14 Buenos Aires
Vlag van Bolivië Bolivië 1 098 580 9 863 000 8 La Paz en Sucre
Vlag van Brasilië Brasilië 8 514 877 202 241 714 22 Brasília
Vlag van Chili Chili 756 950 16 928 873 22 Santiago de Chile
Vlag van Colombia Colombia 1 141 748 46 920 000 40 Bogotá
Vlag van Ecuador Ecuador 283 560 14 573 101 54 Quito
Flag of the Falkland Islands Falkland-eilande (Verenigde Koninkryk) 12 173 3 140[1] 0,26 Stanley
Vlag van Frans-Guyana Frans-Guyana (Frankryk) 91 000 221 500[2] 3 Cayenne
Vlag van Guyana Guyana 214 999 772 298 4 Georgetown
Vlag van Paraguay Paraguay 406 750 6 831 306 16 Asunción
Vlag van Peru Peru 1 285 220 29 132 013 22 Lima
Vlag van Suid-Georgië en die Suidelike Sandwicheilande Suid-Georgië en die Suidelike Sandwicheilande (Verenigde Koninkryk) 3 093 20 0 Grytviken
Vlag van Suriname Suriname 163 270 472 000 3 Paramaribo
Vlag van Uruguay Uruguay 176 220 3 477 780 19 Montevideo
Vlag van Venezuela Venezuela 916 445 31 648 930 30 Caracas
Suid-Amerika Totaal 17 824 513 385 742 554 22

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) Falkland Islands: July 2008 population estimate”. Central Intelligence Agency. URL besoek op 21 Mei 2012.
  2. (fr) INSEE, Government of France. “Population des régions au 1er janvier”. URL besoek op 20 Januarie 2009.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]


Kontinente van die wêreld

Afro-Eurasia (orthographic projection).svg
Afrika-Eurasië
Americas (orthographic projection).svg
Amerikas
Eurasia (orthographic projection).svg
Eurasië
Oceania (orthographic projection).svg
Oseanië

Africa (orthographic projection).svg
Afrika
Antarctica (orthographic projection).svg
Antarktika
Asia (orthographic projection).svg
Asië
Australia-New Guinea (orthographic projection).svg
Australië
Europe orthographic Caucasus Urals boundary.svg
Europa
Location North America.svg
Noord-Amerika
South America (orthographic projection).svg
Suid-Amerika

Geologiese superkontinente : Gondwana · Laurasië · Pangaea · Rodinia

Gebiede van die Wêreld
Afrika: Sentraal-Afrika | Oos-Afrika | Groot Mere | Guinee | Horing van Afrika | Noord-Afrika | Magreb | Noordwes-Afrika | Sahara | Sahel | Suider-Afrika | Afrika suid van die Sahara | Soedan | Wes-Afrika
Amerikas: Andes-state | Karibiese Eilande | Sentraal-Amerika | Groot Mere | Groot  Vlaktes | Guianas | Latyns-Amerika | Noord-Amerika | Patagonië | Suid-Amerika | Suidelike Keël
Eurasië: Anatolië | Arabië | Asië | Balkan | Baltiese lande | Benelux | Britse Eilande | Indiese subkontinent | Kaukasus | Sentraal-Asië | Sentraal-Europa | Oos-Asië | Oos-Europa | Europa | Verre-Ooste] | Levant | Mediterreense gebied | Midde-Ooste | Noord-Asië | Noord-Europa | Na-Sowjetse lande | Skandinawië | Suidoos-Asië | Suid-Europa | Wes-Asië | Wes-Europa
Oseanië: Australasië | Melanesië | Mikronesië | Polinesië | Stille Oseaanrand
Poolgebiede: Noordpoolgebied | Antarktika


 
Lande en gebiede in Noord-Amerika
Lande: Antigua en Barbuda | Bahamas | Barbados | Belize | Costa Rica | Dominica | Dominikaanse Republiek | El Salvador | Grenada | Guatemala | Haïti | Honduras | Jamaika | Kanada | Kuba | Meksiko | Nicaragua | Panama | St. Kitts en Nevis | St. Lucia | St. Vincent en die Grenadine | Trinidad en Tobago | Verenigde State van Amerika
Afhanklike gebiede: Koninkryk van Denemarke: Groenland | Frankryk: Clipperton - Guadeloupe - Martinique - Saint-Martin - Sint Bartolomeus‎ - Sint Pierre en Miquelon | Koninkryk van die Nederlande: Aruba - Curaçao - Sint Maarten | Nederland: Bonaire - Saba - Sint Eustatius | Verenigde Koninkryk: Anguilla - Bermuda - Britse Maagde-eilande - Kaaimanseilande - Montserrat - Turks- en Caicoseilande | Verenigde State: Amerikaanse Maagde-eilande - Navassa - Puerto Rico

Lande van: Afrika - Asië - Europa - Oseanië - Suid-Amerika
Karibiese gebied - Midde-Ooste - Sentraal-Amerika