Tuisblad

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Welkom by Wikipedia,
Vrydag, 3 Februarie 2017
Hier is tans 43 741 artikels in Afrikaans.
Help ons om ’n Afrikaanse wêreldklas-ensiklopedie te skep.
Inleiding  Hulp  Kontak Gebruikersportaal  Voorbladartikels  Kategorieë  Stel ’n vraag

Bluebg.png

Cscr-featured with ring.svg
Voorbladartikel
Dr. Ignaz Semmelweis, 42 jaar in 1860. koperdruk Jenõ Doby.

Ignaz Philipp Semmelweis (ook soms geskryf as Ignác Fülöp Semmelweis, 1 Julie 181813 Augustus 1865) was ’n Hongaarse arts wat bekend is as ’n pionier van antiseptiese prosedures. Hy is beskryf as die “redder van moeders” nadat hy ontdek het dat die voorkoms van kraamkoors drasties verminder kan word deur die hande te ontsmet in verloskundige klinieke. Kraamkoors was algemeen in hospitale in die middel 19de-eeu en dikwels dodelik met ’n mortaliteitskoers van 10 tot 35%. Semmelweis het die teorie van handewas met gechloreerde kalkoplossings voorgeskryf in 1847 terwyl hy in die Wene Algemene Hospitaal se Eerste Verloskundige Kliniek gewerk het waar dokters se afdeling drie keer die mortaliteit van vroedvroue gehad het. Hy het die boek Etiologie, Konsep en Voorkoming van Kraamkoors uitgegee met sy bevindinge daarin.

Ten spyte van verskeie uitgawes van resultate waar handwassery mortaliteit tot onder 1% verminder het, het Semmelweis se waarnemings gebots met die bestaande wetenskaplike en mediese opinies van die tyd en sy idees is deur die mediese gemeenskap verwerp. Party dokters het aanstoot geneem oor die suggestie dat hulle hulle hande moet was en Semmelweis kon geen aanvaarbare wetenskaplike verklaring vir sy bevindinge verskaf nie. Semmelweis se praktyk het eers jare na sy afsterwe wydverspreide aanvaarding verkry toe Louis Pasteur die kiemteorie bevestig het. In 1865 is Semmelweis opgeneem in ’n psigiatriese hospitaal, waar hy in die ouderdom van 47 aan bloedvergiftiging oorlede is.

...lees verder

Bluebg.png

HSAktuell.svg
In die nuus
Mary Tyler Moore in 1993

Bluebg.png

HSVissteduatt.svg
Het u geweet...

... dat Suid-Afrika die VSA gehelp het met intelligensie as deel van ECHELON? By die Silwermyn Natuurreservaat is antennes wat sedert die 1970's vir spioenasie gebruik is.

... dat Frans deur honderde duisende mense as huistaal gepraat word in die VSA? Alhoewel miljoene Amerikaners van Franse herkoms is, het Engels Frans hoofsaaklik verdring en kan slegs 'n klein deel van die Franse nasate nog Frans praat.

Bluebg.png

HSDagensdatum.svg
Vandag in die geskiedenis

3 Februarie: Setsubun in Japan

Christiaan De Wet

Bluebg.png

HSBild.svg
Voorbladbeeld
Saamgestelde Nasa-satellietbeeld van die Aarde, gebaseer op waarnemings van die matige-resolusie beeldvormende spektroradiometer (MODIS) soos op 11 Julie 2005.
Bluebg right.png
Vind artikels
Vista-xmag.png

Geografie - Geologie
Suid-Afrika  Namibië  Botswana  Lesotho  Mosambiek  Swaziland  Zimbabwe

Afrika  Suider-Afrika  Amerika  Antarktika  Asië  Europa  Oseanië

Rusland  Turkye  Verenigde State van Amerika

Lande  Baaie  Berge  Eilande  Mere  Oseane  Riviere  Woestyne

Geskiedenis
Argeologie  Datums  Kulturele geskiedenis  Oorloë  Religieuse geskiedenis  Rewolusies  Vroeë beskawings  Antieke Egipte

Kultuur
Akteurs  Argitektuur  Dans  Letterkunde  Mitologie  Griekse mitologie  Mode  Museums  Musiek  Rolprente  Taal  Vermaak

Natuur
Bewaringsgebiede  Diere  Plante

Religie
Agnostisisme  Baha'i  Boeddhisme  Christendom  Gnostisisme  Hindoeïsme  Islam  Judaïsme  Mitologie  New Age  Paganisme  Politeïsme  Satanisme  Sikhisme  Zoroastrisme

Samelewing
Besigheid  Ekonomie  Politiek  Sport  Vervoer

Taal
Kunsmatige taal  Natuurlike taal  Taalfamilies  Skryfstelsels

Tegnologie
Elektronika  Fotografie  Inligtingstegnologie  Klanktegnologie  Voertuigtegnologie

Wetenskap
Biologie  Chemie  Filosofie  Fisika  Natuurwetenskap  Psigologie  Sosiologie  Sterrekunde  Wiskunde

Artikelindeks  Kategorieboom  Lyste

Bluebg right.png
Wikipedia in ander tale
Gnome-globe.svg


Weergawes met meer as 1 000 000 artikels
CebuanoDeutschEnglishEspañolFrançaisItaliano日本語NederlandsPolskiРусскийSvenskaWinarayTiếng Việt
Weergawes met meer as 750 000 artikels
Português中文
Weergawes met meer as 500 000 artikels
Українська
Weergawes met meer as 250 000 artikels
العربيةCatalàČeštinaفارسیSuomiMagyarBahasa Indonesia한국어Bahasa MelayuNorsk (bokmål)‬RomânăSrpskohrvatski / српскохрватскиСрпски / srpskiTürkçe
Weergawes met meer as 100 000 artikels
AzərbaycancaБеларускаяБългарскиНохчийнDanskΕλληνικάEsperantoEestiEuskaraGalegoעבריתहिन्दीHrvatskiՀայերենქართულიҚазақшаLatinaLietuviųBaso MinangkabauNorsk (nynorsk)‬Simple EnglishSlovenčinaSlovenščinaไทยاردوOʻzbekchaVolapükBân-lâm-gú
Weergawes met meer as 50 000 artikels
Беларуская (тарашкевіца)‎BrezhonegBosanskiCymraegKreyòl ayisyenКыргызчаLatviešuMalagasyМакедонскиनेपाल भाषाOccitanPiemontèisShqipதமிழ்తెలుగుTagalogТатарча / tatarça

Lys van alle taalweergawes van Wikipedia


Bluebg right.png
Susterprojekte
Wikimedia-logo.svg
Commons-logo.svg Commons
Vrye media
Wiktionary small.svg Wikiwoordeboek
Vrye woordeboek
Wikinews-logo-51px.png Wikinews
Vrye nuusbron
Wikisource-logo.svg Wikisource
Die vrye biblioteek
Wikibooks-logo.svg Wikibooks
Vrye boeke
Wikiquote-logo.svg Wikiquote
Aanhalings
Wikispecies-logo.svg Wikispecies
Spesie-indeks
Wikimedia Community Logo.svg Meta-Wiki
Projekkoördinering