R

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Vir ander gebruike van die term, sien asb. R (dubbelsinnig).
Die Latynse alfabet A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z  

Die letter, R - r, is die 18de letter van die moderne Latynse alfabet.

In NAVO se internasionale spelalfabet word R uitgespreek deur die woord Romeo.

Gebruik as simbool[wysig | wysig bron]

Natuurkunde[wysig | wysig bron]

R gee gewoonlik die gaskonstante 8.314 4621(75). [J/K.mol] aan.

Chemie[wysig | wysig bron]

R is 'n simbool vir die aminosuur arginien.