Bolivië

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Plurinasionale Staat van Bolivië
Estado Plurinacional de Bolivia (Spaans)
Buliwya Achka Nasyun Mama Llaqta (Quechua)
Wuliwya Suyu (Aymara)
Tetã Blúrinasionál Volívia (Guaraní)
Vlag van Bolivia Wapen van Bolivia
Vlag Wapen
Nasionale leuse: ¡La unión es la fuerza!
(Spaans vir: "Eenheid is sterkte!")
Volkslied: Himno Nacional de Bolivia
Ligging van Bolivia
Hoofstad Sucre (grondwetlik)a
La Paz
Grootste stad Santa Cruz de la Sierra

17°48′S 63°10′W / 17.800°S 63.167°W / -17.800; -63.167

Amptelike tale Spaans, Quechua, Aymara, Guaraní1
Regering

President
• Vise-President
Unitêre presidensiële
grondwetlike republiek
Evo Morales
Álvaro García Linera
Onafhanklikheid
Onafhanklikheid
• Verklaar
• Erken
• Huidige grondwet

van Spanje
6 Augustus 1825
21 Julie 1847
7 Februarie 2009
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
1 098 581 km2  (28ste)
424 163 myl2
1,29
Bevolking
 - 2014-skatting
 - 2001-sensus
 - Digtheid
 
10 556 102[1] (83ste)
8 280 184
9 / km2 (221ste)
23 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2013-skatting

$59,195 miljard[2]
$5 364[2]

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2013-skatting

$29,802 miljard[2]
$2 700[2]

MOI (2013) Green Arrow Up Darker.svg 0,675[3] (108ste)  –  medium
Gini (2010) 53[4](14de) –  hoog
Geldeenheid Boliviano (BOB)
Tydsone
 - Somertyd
BOT (UTC-4)
nie toegepas nie (UTC-4)
Internet-TLD .bo
Skakelkode +591
1. 34 andere Indiaanse tale word sedert 2009 as amptelike tale erken.
2. La Paz is die setel van die regering en Sucre is die amptelike hoofstad.
Manuel Rivera-Ortiz: Widow Of The Mines, Potosí, Bolivië (2004)
Kaart wat Bolivië vertoon
Uyuni

Bolivië (Aymara: Wuliwya Suyu, Guaraní: Tetã Volívia, Spaans: Bolivia, Quechua: Bulibya Mamallaqta, vernoem ná Simón Bolívar), amptelik Plurinasionale Staat van Bolivië (Aymara: Wuliwya Suyu, Guaraní: Tetã Blúrinasionál Volívia, Spaans: Estado Plurinacional de Bolivia, Quechua: Buliwya Achka Nasyun Mama Llaqta), is 'n land in Suid-Amerika. Bolivië het 'n oppervlakte van 1 098 581 km² en 'n bevolking van 10 556 102 in 2014 gehad. Dit word begrens deur Brasilië in die noorde en ooste, Paraguay en Argentinië in die suide, Chili en Peru in die weste. Die hoofstad is Sucre, die regeringsetel is La Paz en die grootste stad is Santa Cruz.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) Bolivia
  2. 2,0 2,1 2,2 2,3 (en) Report for Selected Countries and Subjects”. Internasionale Monetêre Fonds. URL besoek op 17 Julie 2014.
  3. (en) Bolivia (Plurinational State of)”. Verenigde Nasies. URL besoek op 17 Julie 2014.
  4. (en) South America :: Bolivia”. The World Factbook. Central Intelligence Agency. URL besoek op 17 Julie 2014.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]


 
Lande en gebiede in Suid-Amerika
Lande: Argentinië | Bolivië | Brasilië | Chili | Colombia | Ecuador | Guyana | Paraguay | Peru | Suriname | Uruguay | Venezuela
Afhanklike gebiede: Falkland-eilande - Frans-Guyana - Galápagos-eilande - Suid-Georgië en die Suidelike Sandwicheilande

Lande van: Afrika - Asië - Europa - Noord-Amerika - Oseanië
Karibiese gebied - Midde-Ooste - Sentraal-Amerika