Hebe
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Hebe | |
---|---|
Griekse godin | |
Naam | Hebe |
Godin van | ewige jeug |
Blyplek | Die berg Olimpus |
Simbool | Beker, blaarslaai, klimop, Fontein van Jeug |
Man | Herakles |
Ouers | Zeus en Hera |
Broers, susters | Eileithyia, Eris, Ares, Athene, Apollo, Artemis, Afrodite, Dionysos, Hermes, Herakles, Helena van Troje, Hephaistos, Perseus, Minos, die Muses, die Grasieë |
Kinders | Alexiares en Anicetus |
Romeinse eweknie | Juventas |
Hebe (Grieks: Ἥβη) was in die Griekse mitologie die godin van jeugdigheid. Sy was die dogter van Zeus en Hera en die skinker vir die gode en godinne van die berg Olimpus. Nadat sy met Herakles getrou het, is haar plek ingeneem deur Ganymedes van Troje.
Haar eweknie in die Romeinse mitologie was Juventas.
Verwysings[wysig | wysig bron]
- Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Hebe (mythology)
Eksterne skakels[wysig | wysig bron]
Gode, helde en ander wesens in die Griekse mitologie | |||||||||||||
|