Belize

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Belize
Vlag van Belize Wapen van Belize
Vlag Wapen
Nasionale leuse: Sub Umbra Floreo
(Latyns vir: "Onder die skaduwee floreer ek")
Volkslied: Land of the Free

Koninklike volkslied: God Save the Queen
Ligging van Belize
Hoofstad Belmopan

17°15′N 88°46′W / 17.250°N 88.767°W / 17.250; -88.767

Grootste stad Belize-stad
Amptelike tale Engels
Regering

Monarg
• Goewerneur-generaal
Eerste Minister
Unitêre parlementêre
grondwetlike monargie
Elizabeth II
Colville Young
Dean Barrow
Onafhanklikheid
Onafhanklikheid
• van die Verenigde Koninkryk


21 September 1981
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
22 966[1] km2  (150ste)
8 867 myl2
0,7
Bevolking
 - 2013-skatting
 - 2010-sensus
 - Digtheid
 
338 597[1] (11de)
322 453[2]
14,5 / km2 (212de)
37,7 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2012-skatting

$2,999 miljard[3]
$8 753[3]

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2012-skatting

$1,554 miljard[3]
$4 535[3]

MOI (2011) Green Arrow Up Darker.svg 0,702[4] (96ste)  –  medium
Geldeenheid Dollar (BZD)
Tydsone
 - Somertyd
CST (UTC-6)
nie toegepas nie (UTC-6)
Internet-TLD .bz
Skakelkode +501

Belize (voorheen Brits-Honduras) is 'n land in Noord-Amerika en is die enigste Sentraal-Amerikaanse land waar Engels instede van Spaans as amptelike taal gebruik word. Belize het 'n oppervlakte van 22 966 km² en 'n bevolking van 333 200 inwoners in 2010 gehad. Belize lê in die suide van Meksiko, in die noordooste van Guatemala en in die weste van die Karibiese See. Die hoofstad is Belmopan en die grootste stad is Belize-stad. Dit is 'n lidland van die Britse Statebond.[5]

Belize het in 1981 onafhanklikheid van Brittanje verkry, maar Guatemala se aanspraak op sy grondgebied bly spanning veroorsaak. Die land beskik oor 'n besondere biodiversiteit en het 'n florerende toerismebedryf.

Klimaat[wysig | wysig bron]

Belize het 'n laagliggende, moerasagtige kusvlakte en lae berge in die suide. Die klimaat is tropies, warm en vogtig. Die reënseisoen is van Mei tot Desember.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 (en) Belize”. CIA World Factbook. Central Intelligence Agency. URL besoek op 18 March 2014.
  2. (en) Population Data – Census 2010”. Statistical Institute of Belize. URL besoek op 18 Julie 2014.
  3. 3,0 3,1 3,2 3,3 (en) Belize”. Internasionale Monetêre Fonds. URL besoek op 18 Julie 2014.
  4. (en) Human Development Report 2011”. Verenigde Nasies: 2012. URL besoek op 18 Julie 2014.
  5. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8


 
Lande en gebiede in Noord-Amerika
Lande: Antigua en Barbuda | Bahamas | Barbados | Belize | Costa Rica | Dominica | Dominikaanse Republiek | El Salvador | Grenada | Guatemala | Haïti | Honduras | Jamaika | Kanada | Kuba | Meksiko | Nicaragua | Panama | St. Kitts en Nevis | St. Lucia | St. Vincent en die Grenadine | Trinidad en Tobago | Verenigde State van Amerika
Afhanklike gebiede: Koninkryk van Denemarke: Groenland | Frankryk: Clipperton - Guadeloupe - Martinique - Saint-Martin - Sint Bartolomeus‎ - Sint Pierre en Miquelon | Koninkryk van die Nederlande: Aruba - Curaçao - Sint Maarten | Nederland: Bonaire - Saba - Sint Eustatius | Verenigde Koninkryk: Anguilla - Bermuda - Britse Maagde-eilande - Kaaimanseilande - Montserrat - Turks- en Caicoseilande | Verenigde State: Amerikaanse Maagde-eilande - Navassa - Puerto Rico

Lande van: Afrika - Asië - Europa - Oseanië - Suid-Amerika
Karibiese gebied - Midde-Ooste - Sentraal-Amerika