IBM

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
International Business Machines Corporation
IBM logo.svg
Tipe Aandelemaatskappy
Gestig 16 Junie 1911
Hoofkantoor Armonk, New York, Verenigde State
Sleutelpersone Ginni Rometty (hoof uitvoerende beampte en voorsitter van die Raad)
Gebied bedien Wêreldwyd
Industrie Rekenaarhardeware, sagteware, IT-dienste, IT konsultasie
Inkomste $99,751 miljard[1] (2013)
Bedryfsinkomste $19,524 miljard[1] (2013)
Netto inkomste $16,483 miljard[1] (2013)
Werknemers 434 246[2] (2012)
Divisies Finansiering, hardeware, dienste, sagteware
Webwerf ibm.com

IBM (Engels vir International Business Machines Corporation) is 'n groot Amerikaanse maatskappy wat sagteware en rekenaarhardeware vervaardig en verkoop. Hulle lewer ook rekenaarverwante ondersteuning en konsultasiedienste. IBM is die grootste Inligtingstegnologie-maatskappy ter wêreld en het vir baie jare die meeste patente van enige ander tegnologiemaatskappy gehou.

IBM het vroeër ook persoonlike rekenaars vervaardig, maar die deel van die maatskappy is later aan Lenovo, 'n Sjinese maatskappy, verkoop.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 (en) IBM Corporation Financials Statements”. United States Securities and Exchange Commission.
  2. (en) 2012 IBM Annual Report”. (PDF) IBM.com.