Gans

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ganse
'n Kanadese gans (Branta canadensis)

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Superorde: Galloanserae
Orde: Anseriformes
Familie: Anatidae
Subfamilie: Anserinae
Tribus: Anserini
Genera

Anser
Branta
Chen
en sien teks.

'n Gans is 'n groot, swaargeboude watervoël met 'n lang nek wat aan die familie van eendvoëls (Anatidae) behoort. Binne die familie hoort hulle tot die subfamilie Anserinae (swane en ganse). Ganse wei graag en is meer gespesialiseerd om op die land te lewe as ander verwante spesies. Hiervoor het hulle lang sterk bene wat reg onder die liggaam geplaas is en hulle in staat stel om maklik te kan loop. Die geluide wat ganse maak kan beskryf word as gaggel, snater of blaas.

Fotogalery[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]