Viëtnam

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Cộng Hòa Xã Hội Chủ Nghĩa Việt Nam
Sosialistiese Republiek Viëtnam
Vlag van Viëtnam Embleem van Viëtnam
Vlag Embleem
Nasionale leuse: Độc lập – Tự do – Hạnh phúc
(Viëtnamees vir: "Onafhanklikheid – Vryheid – Geluk")
Volkslied: Tiến Quân Ca
(Viëtnamees vir: "Weermagmars")
Ligging van Viëtnam
Hoofstad Hanoi

21°2′N 105°51′O / 21.033°N 105.850°O / 21.033; 105.850

Grootste stad Ho Chi Minh-stad
Amptelike tale Viëtnamees
Regering

• Sekretaris-generaal
President
Eerste minister
Sosialistiese
enkele party republiek
Nguyễn Phú Trọng
Trần Đại Quang
Nguyễn Xuân Phúc
Onafhanklikheid
Vorming
• Noord-Viëtnam onafhanklik
• Val van Saigon
• Hereniging
• Huidige grondwet

van Frankryk
2 September 1945
30 April 1975
2 Julie 1976[1]
28 November 2013
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
332 698 km2  (65ste)
128 565 myl2
6,4[2]
Bevolking
 - 2015-skatting
 - Digtheid
 
91 700 000 (14de)
276 / km2 (46ste)
715 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2015-skatting

$593,509 miljard[3]
$6 414[3]

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2015-skatting

$214,750 miljard[3]
$2 321

MOI (2014) Green Arrow Up Darker.svg 0,666[4] (116de)  –  medium
Gini (2005–2013) 35,6[5] –  medium
Geldeenheid đồng (₫)[6] (VND)
Tydsone
 - Somertyd
Indosjina-tyd (UTC+7)
nie toegepas nie (UTC+7)
Internet-TLD .vn
Skakelkode +84
Kaart van Viëtnam

Viëtnam (Viëtnamees: Việt Nam [viət˨ næm˧] ), amptelik die Sosialistiese Republiek van Viëtnam (Cộng Hòa Xã Hội Chủ Nghĩa Việt Nam ), is 'n sosialistiese republiek in Suidoos-Asië. Dit beslaan 'n oppervlakte van 332 698 km² en het 'n bevolking van 91 700 000 in 2015 gehad.

Viëtnam is in die ooste van Kambodja en Laos, in die suide van die Volksrepubliek van Sjina en in die weste van die Suid-Sjinese See geleë. Die hoofstad is Hanoi en die grootste stad is Ho Chi Minh-stad (voorheen Saigon). Die oostelike kuslyn van die Suidoos-Asiatiese skiereiland maak deel uit van die land.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) Robbers, Gerhard (30 Januarie 2007). Encyclopedia of world constitutions. Infobase Publishing. p. 1021. ISBN 978-0-8160-6078-8. Besoek op 14 Augustus 2014. 
  2. (en) Vietnam – Geography. Index Mundi. 12 Julie 2011. Besoek op 14 Augustus 2014.
  3. 3,0 3,1 3,2 (en) World Economic Outlook: Vietnam”. Internasionale Monetêre Fonds: Oktober 2013. URL besoek op 7 April 2016.
  4. (en) 2015 Human Development Report Summary”. (PDF) pp. 13, 17 United Nations Development Programme: 2015. URL besoek op 7 April 2016.
  5. (en) Gini Index”. Wêreldbank. URL besoek op 7 April 2016.
  6. (en) Sosialistiese Republiek Viëtnam”. Travelsradiate.com. URL besoek op 14 Augustus 2014.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]


 
Lande en gebiede in Asië

Lande: Afghanistan | Armenië2 | Azerbeidjan1 | Bahrein | Bangladesj | Bhoetan | Broenei | Egipte | Filippyne | Georgië1 | Indië | Indonesië | Irak | Iran | Israel | Japan | Jemen | Jordanië | Kambodja | Kasakstan1 | Katar | Kirgisië | Koeweit | Laos | Libanon | Maledive | Maleisië | Mianmar | Mongolië | Nepal | Noord-Korea | Oesbekistan | Oman | Oos-Timor | Pakistan | Rusland1 | Saoedi-Arabië | Singapoer | Siprus2 | Sirië | Volksrepubliek van Sjina (Sjina) | Sri Lanka | Suid-Korea | Tadjikistan | Thailand | Turkmenistan | Turkye1 | Verenigde Arabiese Emirate | Viëtnam

Omstrede gebiede: Abchasië - Nagorno-Karabach - Noord-Siprus - Palestina - Republiek van Sjina (Taiwan) - Suid-Ossetië

Afhanklike gebiede: Australië: Kerseiland - Kokoseilande | Verenigde Koninkryk: Akrotiri en Dhekelië2 - Britse Indiese Oseaangebied | Volksrepubliek van Sjina: Hongkong - Macau

1. Land deels in Europa. 2. Geografies in Asië, maar gereeld beskou as deel van Europa a.g.v. kulturele en historiese oorwegings.

Lande van: Afrika - Europa - Noord-Amerika - Oseanië - Suid-Amerika
Karibiese gebied - Midde-Ooste - Sentraal-Amerika