Oman

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
سلطنة عُمان
Salṭanat ʻUmān
Sultanaat van Oman
Vlag van Oman Embleem van Oman
Vlag Embleem
Volkslied: نشيد السلام السلطاني
as-Salām as-Sultānī
(Arabies vir: "Vrede vir die Sultan")
Ligging van Oman
Hoofstad Maskat

23°36′N 58°33′O / 23.600°N 58.550°O / 23.600; 58.550

Grootste stad Maskat
Amptelike tale Arabies
Regering



Sultan
• Vise-Eerste Minister
Unitêre Islamitiese
absolute monargie
met de jure
geen-partydige demokrasie
Qaboos bin Said al Said
Fahd bin Mahmoud al Said[1]
Onafhanklikheid
Vorming
• Azd-stam migrasie
• Imamate gestig


Laat 2de eeu
751
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
309 501 km2  (70ste)
119 498 myl2
feitlik niks
Bevolking
 - 2014-skatting
 - 2010-sensus
 - Digtheid
 
4 013 391[2] (-)
2 773 479[3]
9,2 / km2 (220ste)
23,8 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2012-skatting

$90,055 miljard[4]
$29 166[4]

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2012-skatting

$76,464 miljard[4]
$24 764[4]

MOI (2013) 0,783[5] (56ste)  –  hoog
Geldeenheid Rial (OMR)
Tydsone
 - Somertyd
GST (UTC+4)
nie toegepas nie (UTC+4)
Internet-TLD .om, عمان.
Skakelkode +968
Kaart wat Oman vertoon

Oman (Arabies: عمان‎ ʻUmān), amptelik die Sultanaat van Oman (سلطنة عُمان, Salṭanat ʻUmān), is 'n sultanaat in die Midde-Ooste en Asië. Dit het 'n oppervlakte van 309 501 km² en 'n bevolking van 4 013 391 in 2014 gehad. Oman lê in die noordooste van Jemen, in die ooste van Saoedi-Arabië, in die suidooste van die Verenigde Arabiese Emirate en in die suide van Iran. Die hoofstad en grootste stad is Maskat.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) Cabinet Ministers”. Regering van Oman. URL besoek op 13 Augustus 2014.
  2. (en) Sultanaat van Oman”. National Center for Statistics & Information. URL besoek op 13 Augustus 2014.
  3. (en) Final Results of Census 2010”. National Center for Statistics & Information. URL besoek op 13 Augustus 2014.
  4. 4,0 4,1 4,2 4,3 (en) Oman”. Internasionale Monetêre Fonds. URL besoek op 13 Augustus 2014.
  5. (en) 2014 Human Development Report Summary”. pp. 21-25 United Nations Development Programme: 2014. URL besoek op 13 Augustus 2014.


 
Lande en gebiede in Asië

Lande: Afghanistan | Armenië2 | Azerbeidjan1 | Bahrein | Bangladesj | Bhoetan | Broenei | Egipte | Filippyne | Georgië1 | Indië | Indonesië | Irak | Iran | Israel | Japan | Jemen | Jordanië | Kambodja | Kasakstan1 | Katar | Kirgisië | Koeweit | Laos | Libanon | Maledive | Maleisië | Mianmar | Mongolië | Nepal | Noord-Korea | Oesbekistan | Oman | Oos-Timor | Pakistan | Rusland1 | Saoedi-Arabië | Singapoer | Siprus2 | Sirië | Volksrepubliek van Sjina (Sjina) | Sri Lanka | Suid-Korea | Tadjikistan | Thailand | Turkmenistan | Turkye1 | Verenigde Arabiese Emirate | Viëtnam

Omstrede gebiede: Abchasië - Nagorno-Karabach - Noord-Siprus - Palestina - Republiek van Sjina (Taiwan) - Suid-Ossetië

Afhanklike gebiede: Australië: Kerseiland - Kokoseilande | Verenigde Koninkryk: Akrotiri en Dhekelië2 - Britse Indiese Oseaangebied | Volksrepubliek van Sjina: Hongkong - Macau

1. Land deels in Europa. 2. Geografies in Asië, maar gereeld beskou as deel van Europa a.g.v. kulturele en historiese oorwegings.

Lande van: Afrika - Europa - Noord-Amerika - Oseanië - Suid-Amerika
Karibiese gebied - Midde-Ooste - Sentraal-Amerika