1 Augustus
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
<< | Augustus 2016 | >> | ||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | |
7 | 8 | 9 | 10 | 11 | 12 | 13 |
14 | 15 | 16 | 17 | 18 | 19 | 20 |
21 | 22 | 23 | 24 | 25 | 26 | 27 |
28 | 29 | 30 | 31 | |||
Al die dae |
1 Augustus is die 213de dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (214de in skrikkeljare). Daar volg nog 152 dae in die res van die jaar.
Gebeure[wysig | wysig bron]
- 768 – Die kerklike regbank ontstaan Teenpous Constantinus II.
- 1177 – Vrede van Venesië: Keiser Frederik I Barbarossa erken Pous Alexander III.
- 1291 – Die Switserse oerkantons verklaar hulle self onafhanklik.
- 1291 – Rütli-Schwur: Volgens legende smelt die oerkantons Unterwalden, Schwyz en Uri in ewige verbinding (Duits: ewigen Bund) saam.
- 1589 – Pous Sixtus V stig die Slawies Kollege in sy bul Sapientiam Sanctorum.
- 1664 – Die Slag van Szentgotthárd vind plaas.
- 1707 – Pous Clemens XI stel Charles Thomas Maillard de Tournon, titulêr patriarg van Antiogië aan as kardinaal.
- 1712 – Michelangelo Conti (later Pous Innocentius XIII) word biskop van Viterbo en Tuscania (Italië).
- 1774 – Die chemiese element suurstof word onafhanklik deur Joseph Priestley, ontdek - die ontdekking wat vroeër deur Carl Wilhelm Scheele gemaak is, word hiermee bevestig.
- 1798 – Tydens die Napoleontiese Oorloë begin die Slag van die Nyl tussen die Franse en Britse vlote.
- 1876 – Colorado word die 38ste deelstaat van die Verenigde State.
- 1914 – Eerste Wêreldoorlog: Die Duitse Keiserryk verklaar oorlog teen die Russiese Ryk en die oorlog begin.
- 1936 – Die SAUK word gestig as Suid-Afrika se nasionale uitsaaidiens.
- 1941 – Die Universiteit van Stellenbosch se studentekoerant, Die Matie, se eerste uitgawe verskyn.
- 1944 – Tweede Wêreldoorlog: Die Warskou Opstand teen die Duitse besetting begin in Pole.
- 1960 – Benin word van Frankryk onafhanklik.
- 1976 – Motorrenjaer Niki Lauda veg om sy lewe na 'n ongeluk in die Duitse Grand Prix.
- 1981 – MTV maak sy debuut met die liedjie Video Killed the Radio Star deur The Buggles.
Geboortes[wysig | wysig bron]
- 1924 – Abdoellah bin Abdoel Aziz al-Saoed, die koning van Saoedi-Arabië († 2015).
- 1931 – Trevor Goddard, voormalige Springbokkrieketkaptein († 2016).
- 1936 – Yves Saint Laurent, Franse modeontwerper.
- 1939 – John Miles, Afrikaanse skrywer en digter.
- 1968 – Marco Börries, Duitse besigheidsman.
- 1990 – Elton Jantjies, Springbokrugbyspeler.
Sterftes[wysig | wysig bron]
- 371 – Sint Eusebius van Vercelli.
- 1714 – Anna, koningin van Engeland, Ierland en Skotland (* 1665).
- 1926 – John X. Merriman, langsdienende parlementslid en onder andere ook Eerste Minister van die Kaapkolonie (* 1841).
- 1966 – Robey Leibbrandt, bokser en politieke stormvoël (* 1913).
- 1996 – Frida Boccara, Franse sangeres (* 1940).
- 2007 – Ryan Cox, Suid-Afrikaanse fietsryer (* 1979).
Vakansies, vierings, en waarnemingsdae[wysig | wysig bron]
- Nasionale Dag van Switserland
- Wêreld Dag van Joy