Time (tydskrif)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Omslag van die eerste Time.

Time is 'n meningsblad (nuustydskrif) wat weekliks in die Verenigde State uitgegee word. Die tydskrif bevat inligting oor politiek en aktuele gebeurtenisse. Die eerste uitgawe is in 1923 gedruk. Dit word besit deur Time Inc., 'n filiaal van die mediamaatskappy Time Warner.

Hulle druk ook 'n tydskrif genaamd Time For Kids, wat op kinders gemik is. Die tydskrif beslaan agt bladsye en bevat meer prente en korter artikels as die gewone uitgawe.

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Eenvoudige Engelse Wikipedia vertaal.