Triëst

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Moenie verwar word met Trient nie.

Triëst
TriesteTrstTriest
Trieste collage.jpg

Kaart Wapen
Trieste dot.png
Free Territory of Trieste coat of arms.svg
Vlag
Free Territory Trieste Flag.svg
 Land Vlag van Italië Italië
 Streek Flag of Friuli-Venezia Giulia.svg Friuli-Venezia Giulia
 Provinsie Triëst
 Koördinate 45°39′N 13°46′O / 45.650°N 13.767°O / 45.650; 13.767
 Stigting 177 v.C.
 Oppervlakte:  
 - Totaal 84,49 vk km
 Hoogte bo seevlak 2 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2013) 204 849
 - Bevolkingsdigtheid 24/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 Somertyd UTC +2 (MEST)
 Burgemeester Roberto Dipiazza (Forza Italia)
 Amptelike Webwerf retecivica.trieste.it

Triëst (Italiaans: Trieste [triˈɛste] , Sloweens en Kroaties: Trst, Duits: Triest) is 'n stad in die noordooste van Italië met 'n bevolking van 204 849 in 2013 en 'n oppervlakte van 84,49 km². Die stad is aan die noordoostelike kus van die Adriatiese See net wes van die grens tot Slowenië geleë. Triëst het in 1918 as gevolg van Oostenryk-Hongarye se neerlaag tydens die Eerste Wêreldoorlog onder Italiaanse bewind gekom.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]